Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -14 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -33 minutes ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -32 minutes ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -1 hour ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -1 hour ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -1 hour ago

So so opgewonde Eiland 2020

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 22/08/2019 - 00:45
Forums

Oor 10 dae dis nou die 1 September 2019 maak die bookings oop vir Mei maand 2020 vir ATKV Eiland en ons gaan na 5 jaar weer daar kamp innie C Blok sal julle later laat weet van staan plek nommer kyk ek en Berdien kan nie meer wag nie is so so opgewonde 2019 sover n jaar wat ons geen kamp gedoen het nie vir verskilende redes ek hou julle op hoogte Eiland jou lekke ding

Centurion

Voortrekker

Sat, 24/08/2019 - 06:38

2019 sover n jaar wat ons geen kamp gedoen het nie 

 Dan is dit mos hoogtyd vir julle!   Ek is sommer saam opgewonde yes smiley

Geniet dit - die afwagting and die kamp...

Secunda

Sleep nou

Sat, 24/08/2019 - 06:44

Jy is reg dis tyd dat  ons gaan kamp sover al vier kampe wat ons beplan het waaronder Sionsberg is het plaat geval agv ons werk ek prober nou n naweek in werk by De voetpadkloof ook