Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

59457 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die SA wet van 100kg is… Bal gewig Willem Brits -57 minutes ago
In my dae.... Bal gewig Len Loader -1 hour ago
Flip en Tilla, hulle die… Tugela Mouth Resort Willem Brits -1 hour ago
Laai kapasiteit Bal gewig wessels -1 hour ago
Ek het ‘n baie swak Fisika… Bal gewig Wildehont -2 hours ago
Balgewig en vering Bal gewig wessels -2 hours ago
Johan jy slaan die spyker op… Tugela Mouth Resort janwillem -2 hours ago

COWBOY SLAAI

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Thu, 05/09/2019 - 18:18
Forums

Dié een is baie lekker, ek sit so 2 Jalipinos klein geknip by.


BENODIG:
3 blikke baked beans
125 ml wynasyn
125 ml bruin suiker
125 ml kookolie
5 ml droë mosterdpoeier
1 groot rooi soetrissies in blokkies gesny
1 groot ui fyn gekap,
10 ml vars fyn gekapte pietersielie,
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak.
5 ml gerookte of gewone paprika
10 ml Worcestershire sous
MAAK SO;
Meng alles goed saam en laat staan oornag in die yskas om goed geur te trek.

Secunda

Sleep nou

Sun, 08/09/2019 - 07:16

Ek sit nou net ennie selfde se hy sal lekke wees die slaai maar ek sal gasvry weeswink

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 09/09/2019 - 08:56

Selfs die kinders het van daai slaai dié naweek gehad en nie een het gekla dit is sterk nie en Sondag oggend het nie eers een van die vrourns gekla oor te veel gas nie.