TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -1 hour ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -3 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -4 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -4 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -5 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -7 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -7 hours ago

c

2011 Conqueror Comfort

Vredendal
Submitted by Helen on Sat, 07/09/2019 - 13:48
Forums

Die huisvrou wat nie van kamp hou nie, sal die kampnaweke begin beplan as sy die uittrek kombuis agter sien!! 

2 nuwe deepcycle batterye Desember 2018 ingesit

L-shaped tente met sykante

Sykante met net vensters en canvas wat toezip

Padded treiler cover wanneer gestoor word

Water triosmose sisteem in deur van neuskas

Borde, bekers en glase ingesluit

Spesiaal gemaakte paslaken vir die 2.1 x 2.1 meter bed

Skottelgoed afdroograk onder wasbakke

Inverter

LED ligte

Nuwe spaarwiel

 

Skakel Helen op 082 325 2236

Treiler gelee te Vredendal

R140 000

google kaart

Ek kry nie die attachment storie reg nie, kan iemand my dalk help? Anders kan julle op Gumtree gaan loer (jammer as verwysing na ander website nie toelaatbaar is nie)