TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61582 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat vanmiddag toe ek die… Reën.............. Wildehont -1 hour ago
Jy kan by enige plek kanp,… Regte Boskampe???? Arie -2 hours ago
Leeutemmer, hier is die… Kyleu Bush Camp Dinokeng Johann L -3 hours ago
Ah, Kyleu bos kamp,  kyk… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Leeutemmer, jy kan by… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Len ... Verkeerde Raad Willem Brits -3 hours ago
As jy maak soos die man sê,… Verkeerde Raad neef Herman -5 hours ago

TO Strand. 03 tot 13 Jan 2020

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Mon, 30/09/2019 - 17:24
Forums

Ek sit en oorweeg om laaste twee weke van Januarie 2020 se skool vakansie  die kinders na TO Strand te vat, hulle het glo 'n spesiaal van R2000.00 vir ses mense daardie tyd aan.

Ons was nog nooit daar nie,  wat sal julle sê?

TO

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 30/09/2019 - 19:28

Ja Surette se familie wil hê ek moet die kamp kort sny by Dinokeng en dan afgaan TO Strand toe gaan saam hulle, maar ek het klaar bespreek.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 30/09/2019 - 20:54

Skool kalender vir 2020.

SKOOLKWARTALE 2020, soos geproklameer in Staatskoerant Volume 643 van 11 Januarie 2019.  

15 Januarie – 20 Maart 

31 Maart – 12 Junie 

7 Julie – 18 September

29 September – 2 Desember 2020.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 01/10/2019 - 19:36

Anton, ja, hul prys is R2000.00 vir die tien dae, plus 'n eenmalige R70.00 admin fooi,  dit is 3 tot 13 Januarie 2020. Ek het reeds bespreek en betaal.

Die staanplek wat aan ons toe geken is, is 12 x 12 meter👍

Secunda

Sleep nou

Wed, 02/10/2019 - 09:06

Wat n vooruitsig Johann ons was ook nog nie daar maar glo julle gaan dit geniet en ja onthou so foto of 10 sal gaaf wees wink

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 04/10/2019 - 08:29

Ek sien jy gaan "uit kyk" vir hulle en wat gaan jy doen as jy hulle sien ?

Centurion

Voortrekker

Fri, 11/10/2019 - 17:37

Ons gaan 3 tot 12 Jan. Wag nog vir nr.  Weet nie of ek vir 'n spesifieke blok / nr moet vra nie? 

Sien julle daar yes smiley​​​​​​

Hakaf ek neem aan jou suster is die "Sur" in Wilsur? smiley