TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -1 hour ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -3 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -4 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -4 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -5 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -7 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -7 hours ago

c

Ons forum Kampforum

Secunda
Submitted by Sleep nou on Thu, 03/10/2019 - 09:11
Forums
Die forum het klein begin nou staan ons al 941 lede hier gesels ons oor alles en nog wat van kamp tot bos tot raad en daad , ek nou al geleer om my boude te ontspan omdat ek altyd klaar waar is almal , maar ja dink net julle as ons 941 lede almal een dag saam inlog en begin gesels gaan dit soos die JSE stock exchange klink wow wat n voor uitsig Danie vir almal wat wel elke dag inlog kom hi se so leer ons ook bymekaar en ja hier is n paar ou toppies wat se kennis baie werd is Anton vir jou se ek namens die forum lede baie dankie vir die forum wat jy op die been gebring het die vasbyd die geduld en die vriend wat jy vir so baie van ons is lank lewe die forum Kampforum
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 03/10/2019 - 16:17

Stem 100% saam 👍

Dit is ons wonderlikke Kampforum vir baie redes.

Vereeniging

Harry Du Randt

Thu, 03/10/2019 - 19:38

Vir al die harde werk agter die skerms.

Ek sal sovêr ek kan my klein deeltjie doen om die Forum ook aan die lewe te hou.

Viva Kampforum !!!

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 06/10/2019 - 19:16

Shaun, ja soms dink ons nie aan wat alles op ge-offer word nie,  en kla te maklik, hierdie forum is goed, beter botter.

Anton hardloop die forum as 'n "sideline" dit is nie sy brood en botter nie, en dit maak juis dat ons sy moeite waardeer👍