Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

60708 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mooi Gespeel Bokke.   Daai… Kampforum SuperBru Voortrekker -6 hours ago
Anton, bly julle het dit… Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -6 hours ago
Ek het, soos nog altyd weer… Reiskombers (travel blanket) Johann L -6 hours ago
Baie Welkom Cobus Uys!  Welkom Voortrekker -6 hours ago
Naandsê!     Ek en Anton jnr… Oktober 2019 Koffiekroeg Voortrekker -6 hours ago
Dankie Shaun, ek hou nogal… De Voetpadkloof Oktober 2019 Johann L -7 hours ago
Naand 😂 Oktober 2019 Koffiekroeg Johann L -7 hours ago

Heyn se kamp 4 - 6 Okt '19

Centurion
Submitted by Voortrekker on Sun, 06/10/2019 - 08:00

kamp

K

Foto's en nog meer oor Heyn se kamp gereël deur die Wilsur kamp groep.  Ons het heerlik gekamp by Easto Magalies gedurende die naweek 4 tot 6 Oktober by Eastco Magalies. 

Kliek hier vir die kamp reëlings draad en nog foto's : https://www.kampforum.co…

W

Nou is die naweek amper verby en moet almal weer hulle eie rigtings inslaan, tot 'n volgende keer. Dit was weer lekker om saam met ou  vriende te kamp en om ook nuwe gesigte te kon sien en vriendskappe te smee.   Dankie almal vir' n heerlike kamp en dankie aan Heyn! yes  Ons maak weer so! smiley

K

K

K

K

K

K

K

K

K

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 06/10/2019 - 11:43

Wow, dit lyk na 'n fantastiese saamkuier en 'n lekker groot groep !

Baie dankie vir 'n mooi klompie fotos.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 07/10/2019 - 08:03

Dit lyk vir my of "eet" die enigste punt op die naweek-agenda was.

En as 'n mens kyk na die "notules" van vorige naweek-kampe (dis nou die vierstuks in die foto hierbo), dan blyk dit dat "eet" wel 'n baie belangrike agendapunt is.