TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61582 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat vanmiddag toe ek die… Reën.............. Wildehont -1 hour ago
Jy kan by enige plek kanp,… Regte Boskampe???? Arie -2 hours ago
Leeutemmer, hier is die… Kyleu Bush Camp Dinokeng Johann L -3 hours ago
Ah, Kyleu bos kamp,  kyk… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Leeutemmer, jy kan by… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Len ... Verkeerde Raad Willem Brits -3 hours ago
As jy maak soos die man sê,… Verkeerde Raad neef Herman -5 hours ago

Desember 2019 Planne.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Mon, 14/10/2019 - 19:20
Forums

Wie het al kamp planne in plek vir Desember 2019?

Ons beplan niks, en hoop dit bly so.

TO Strand Januarie 2020 het deur die mat geval.

Ek moet 31 Oktober vir 'n skouer operasie gaan en mag vir 8 weke niks met my regter skouer doen nie.

Kom ons hoor wie gaan waar.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 14/10/2019 - 20:24

Jy het mos November en Desember wat 8 weke is tyd vir die herstel (Sterkte met die operasie)

Ek beplan lank voor die tyd sulke lekker kampe, het Januarie reeds bespreek en betaal by Dinokeng van 6 Desember tot 6 Januarie 2020.

Worcester

Wildehont

Mon, 14/10/2019 - 21:35

Yzerfontein is bespreek en betaal vir die langnaweek van 13 tot 16 Desember. Verder vermy ons die besige plekke tot wanneer ons gebonde is aan skoolvakansies.

More Johann...

No particular destination, no particular time,   just..................... somewhere.....

Hierdie omgewing lyk nogal intresant

vgreytg

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 15/10/2019 - 06:22

Môre Willem, die rede vir TO Strand, ons sou 8 mense wees en dit word nie toegelaat nie (4 x volwassenes en 4 x kinders)

Chris, julle moet Yzerfontein geniet. Ons vermy ook, sover moontlik, die besige tye,  maar vat graag die kleinkinders met vakansies, hulle geniet die kampering geweldig baie. TO Strand het 'n spesiale aanbod van 3 Januarie tot 13 Januarie 2020, vir R2000.00 plus R70.00 Admin fooi, per stasnplek, glad nie sleg nie.

Warren, are you doing the 10 passes?, enjoy👍

Lekker dag verder vir U,

Ja ek be-oog dit, maar ek wil so WES om Lesotho af gaan.... Daai omgewing bekyk, doen die 10 passes, dan OOS om Lesotho op kom maar deur die Drakensberg so digby Lesotho.... Daars een of 2 asemrowende bergpasse daar.... Die laaste keer ek daar was het ek letterlik "a controlled sideways downhill slide" in die modder-pad af gedoen.

Nothing else I coud do... couldn't stop on the road in the thick mist, that would have been foolish, could'nt pull off the road because there where deep drainage ditches both sides.... all I could do was to keep the Rocky on the "hump"< the roads are humped in the middle so that water runs off to the side> , Low range, first-gear and each time it started to slip... just a teeny bit of acceleration to gain traction.... Like I said, went down there with the car at an angle of what? I'd say around ... 60 deg? to the road.... Pooping myself that it would go to 90 deg then fall over........

Heart stopping stuff......

I just just absolutely narrowly <less than 1/2 M> missed going into the drainage ditch on the side comming to a stop at the bottom, fortunately came to a stop <stopped sliding> just before that happened...

There was a massive cloudburst, and all the roads turned into mud... came to one spot where a farm trailer had over turned....... Off with my shoes & pants and walked through the pool of mud & water before going through..... Freezing freezing cold... heavily overcast, misty, blustering wind.... drizzelling............. Finally stopped in Underberg after dark.....

Boy was I releived to get there....

My maag was letterlik in my keel........... What an adventure..... (Diahatsu rocky SE)... Brilliant 4x4

here is a pic of another trip I did down there a few years later, going up Naude's nek, with the same Rocky...

Tandem towing up Naudes.....

yohip

 

The top at Naudes.... Nobody ever believes the crazy *hit I do... So I take pictures....laugh

iu;jlhilh

Centurion

Voortrekker

Tue, 15/10/2019 - 07:48

Ons het 'n paar opsies asook gelukkig gewees om so 4 nagte by Drie Berge te kon kry aan die einde van Desember, maar ons dink daaraan om glad nie gedurende Desember te kamp hierdie jaar nie en Drie Berge te los.  My verlof begin die 23ste , so ons beplan 'n kersfees by die huis en dan om die 2de Januarie die pad kus toe te vat en om dan weer die 13de tweer tuis te wees.   Kamp by TO Strand is bespreek van 3 tot 12 Januarie.

Middag vriende

Ek wil graag glo dat ons oor Desember lekker reën gaan kry. Dus gaan ek by die huis bly om gras te sny, tuinwerk te doen en tussendeur met water basis buite te verf.

Ek sal vroeg uitval om te braai en roosterkoek ook te maak.

Groete

Hopelik, na jy met water geverf, sal jy by Impala omgaan vir een van hulle ontbyts.......

Saterdag, ek't ongelukkig al klaar ontbyt gehad, maar ek't gesien so dik stukke boerewors rolle met wors wat so 250mm buide kante van die rol so uit-steek met uir en tamatie sousies........

Hoop die wat die lees kry so lekker nat-bekkig....

Yummmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm Volgende keer va plan gaan verander en soentoe vir ontbyt....

So bietjie pennies op n pakkie biltong uitgegee....

Die boorgat by die plaas waar my klein wegbreek huise is trek ook swaar, eerste keer in 13 jaar. Een boorgat nixt opbrengs en die ander so drie-quart soot gewoonlik. Huidig ry die einaar water in van sy plaas buurman wat nie daai specific boorgat gebruik... so 2 van daai 1000 L "flow-bins" per slag vir die gras ESV

ANTON....

Jammer dat U nie by 3 berge gaan omswaai, My plekkie, as die kraai vlieg is net orri berg suiderkant toe.... NEE.... NIE inni Losperfontien gevanginis nie.... SIES vir jou...

Hello Warren

Dis baie droog in omgewing. Vriende van my, boer teen die Magaliesberg met sitrus. Hulle boorgat kan ook nie meer byhou nie, en hulle moet besluit hoeveel bome moet hulle laat vrek.

Die droogte impak gaan gewoonlik by ons dorpsjapies verby, totdat iemand jou aandag daarop vestig.

Jy is reg, Impala slaghuis sal wel besoek word vir aankope.

Groete

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 15/10/2019 - 15:49

die rede vir TO Strand, ons sou 8 mense wees en dit word nie toegelaat nie (4 x volwassenes en 4 x kinders)

Johann, daar is mos ander van Kampforum ook so deel die ander 2 in by Anton, hulle is net 4 of by Hakaf hulle is ook net 4.  Dan kan julle mos steeds gaan.

Dis nie verneuk nie net slim beplanning.

It’s entirely Johann’s fault...

He’s the culprit....  

It's his post.... He started the string of events that kept me awake until late last night thinking about my adventures in the lower Drakensberg.....

It was his post that made me realise that there was a “missing 1/3” which is the title of 2019 chapter of the story of my travels....

And I shall know no peace in my heart, no rest in my soul until I tame the missing 1/3

 2019......... THE MISSING THIRD....  A fitting title for an aventure....

See I’ve done from  Estcourt to Underberg the (first third)  

And I’ve done from about Maseru through to Lady Grey (second third)

Last night, it came to me................I've mos never done form Lady Grey to Underberg! (the missing third)

Isn’t is just amazing how the whole thing has fallen into place?  

Months and months  ago I start planning for December, and I get a bee in my bonnet, and decide that I’m going to convert my Landrover into a one person roadside / stealth / boodocking camper.... essentially not having to tow....

Then there was Aaasvoel, and an opportunity to do the project shakedown, where everything works so well I get all excited and spend all this time refining and sorting out all the issues...

All this time, right up until last night & Johann's post..... Didn’t have a cooking clue exactly where I would be going, just a sort of a vague idea of somewhere nice & quiet.....

Nearly finished, the whole project... Spent oodles and oodles of money on the project A whopping R1825 - so far) and Johann posts.....

And JUST LIKE THAT! BOOM! Now I’ve got a PURPOSE. A somewhere to go and see.....

So to Johann I say een moerse baie dankie.... YOU.... YOU have given a PURPOSE to my MISSION....  (And a title to the chapter)

This year. I'm off on an adventure...........“ 2019 ... THE MISSING THIRD”  

klkjk

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 16/10/2019 - 11:29

Johann, sit hulle by Anton, jy ken kom mos persoonlik.

Ekke,
Julle is 'n klomp van Kampforum, maak dit 'n Kampforum saamtrek ? wink

Johann,
at van ons maak dit 'n Natal saamtrek? 

Ek het mos so gesê.  

Ek weet julle, Anton hulle, Hakaf (Theo) hulle en sy suster hulle.

Weet nie wie gaan nog nie ?

Centurion

Voortrekker

Wed, 16/10/2019 - 12:29

Ek sal dit doen, as dit toegelaat word.   Enigste ding is ek het nie die "special" bespreek nie, maar wel van 3rde tot 12 de vir promosionele doeleindes.    Laat weet dan kontak ek vir Ferdi om te hoor.   Willem, praat met Hakaf en hoor wat sê hy?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 16/10/2019 - 13:16

Anton, Johann

As Johann daar kom en hulle kla oor hy 8 is dan kan hy net sê twee sal by julle bly om die getalle dan net to 6 per staanplek te maak.  Dit is heel toelaatbaar want ons doen dit gereeld.  As ons by 'n plek kom en die prys is net vir 4 en skoonma gaan saam dan is Theo hulle reeds 4 en sy suster hulle ook 4 en ons is net 3 dan val sy onder ons bespreking maar slaap by Theo hulle in die add-room of haar eie tent.

San by hom hoor, hy behoort ook hier te lees.

Ons het dit by Sondela ook al gedoen saam met Oupa Gideon en Elsabé hulle was ook 8 en twee saam ons gesit.