TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61582 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat vanmiddag toe ek die… Reën.............. Wildehont -1 hour ago
Jy kan by enige plek kanp,… Regte Boskampe???? Arie -2 hours ago
Leeutemmer, hier is die… Kyleu Bush Camp Dinokeng Johann L -3 hours ago
Ah, Kyleu bos kamp,  kyk… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Leeutemmer, jy kan by… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Len ... Verkeerde Raad Willem Brits -3 hours ago
As jy maak soos die man sê,… Verkeerde Raad neef Herman -5 hours ago

Big 5 match-up..... What you think...

Jozie
Submitted by TWTFAWC on Fri, 18/10/2019 - 08:38
Forums

In the car industry we have the big 5, and in no particular order

Landrover / Ford  / Toyota  / Nissan  / Mercedies Benz (GW)

In the animal kingdom there is also the big 5, and in no particular order

Elephant / Rhino / Buffalo / Lion /  Leopard

How about you fella’s match the brand to the animals, let’s see what combination comes up the most...

No reasons why, just the character of the animal to the reputation of the vehicle...

Middag vriende

Met sulke kopkrappers moet mens nie lank dink nie, dus;

Land Rover Defender----Renoster

Ford Ranger--------------Olifant

Toyota Land cruiser-----Buffel

Nissan Path finder-------Leeu

MB Geladen Wagen----Luiperd

Jammer ek moes detail bysit want byvoorbeeld alle LR is nie renosters nie.

Groete

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 18/10/2019 - 10:33

Dankie Wessel, dus gegewe jou kombinasies waarmee ek kan saamlewe, is my voertuigvloot deel van die katfamilie.  Jy pak ook nie hierdie twee katte met handskoentjies aan nie !

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 18/10/2019 - 12:08

Hier is hoe ek dit sien:

1. Land Rover = Buffel

2. Ford = Renoster 

3. Nissan = Luiperd 

4. Toyota = Olifant

5. Mercedes = Leeu

 

Cheetah = Ferrari!!!

 

hehehe OK, but I think keep it open but for folks like me that has a Discovery and not a defender.... No matter it's still a Landrover..

UPDATE.... Spreadsheet's done..

UPDATE UPDATE... Shoe! with EISHKOM... saving every 5 seconds on the blikbrein... Johann, your Ferrarrie's in... LOVE to see that with a Bush lapa behind!laugh

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 18/10/2019 - 14:06

1. Land Rover = Olifant

2. Ford = Renoster (moet net nie st horing sny nie wink)

3. Nissan = Leeu 

4. Toyota = Buffel

5. Mercedes = Luiperd

Its looking very interesting, matching the vehicles to their animal characters..... Already, there are trend indications already appearing....

This thread musn't fizzle out....

Oudtshoorn

neef Herman

Mon, 21/10/2019 - 08:54

Weet nie hoe Land Rover deesdae as een van die groot 5 kan meeding nie. Die reeks voertuie kompiteer met Merc, Porche, Volvo, gladnie meer n hardebaard ryding nie. Selfs die nuwe Defender is uit en uit n voertuig vir ys en gladde paaie, nie die woestyn nie. Ek meen, hulle adverteer dat dit die mees gevorderde "off-road" rekenaar het. So lyk my hy gaan net werk daar waar hy wifi kry?

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Mon, 21/10/2019 - 11:43

uhhmm.

Nissan - NV 350 Impendulo Taxi : Elephant

Nissan - Navara: Rhino

Nissan - PathFinder : Buffalo

Nissan - GTR: Leeu

Nissan - 370Z : Luiperd

Dont think it is necessary to mention other manufacturers. Really, not worth it. devil