TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61582 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laat vanmiddag toe ek die… Reën.............. Wildehont -1 hour ago
Jy kan by enige plek kanp,… Regte Boskampe???? Arie -2 hours ago
Leeutemmer, hier is die… Kyleu Bush Camp Dinokeng Johann L -3 hours ago
Ah, Kyleu bos kamp,  kyk… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Leeutemmer, jy kan by… Regte Boskampe???? Johann L -3 hours ago
Len ... Verkeerde Raad Willem Brits -3 hours ago
As jy maak soos die man sê,… Verkeerde Raad neef Herman -5 hours ago

Olifant gedood in Pretoriuskop.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Fri, 18/10/2019 - 12:30
Forums

Ek sien KNP het 'n media bekend stelling gemaak van 'n voorval in Pretoriuskop.

'n Jong olifant bul het glo, in die personeel kwartiere, die personeel bestorm, en die veld wagters het hom noodlottig gewond.

Volgens SANPARKE, het hul geen ander keuse gehad nie. Dit is jammer as mens van sulke dinge hoor, maar nou ja, ek glo hulle het reg op getree.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 18/10/2019 - 17:36

Johann, ek wou graag meer detail-inligting oor hierdie voorval gehad het, maar SanParke se media-vrystellings op hulle webwerf maak geen melding hiervan nie.

Waar het jy die inligting bekom ?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 18/10/2019 - 18:57

Len, ek het dit op die "Lowvelder" gesien, ek kry nie die skakel gekopier nie.

Olifant
Hierdie is al wat ek uit die berig kon af trek.

 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 18/10/2019 - 20:14

Dankie Johann  -  lyk na 'n verklaring deur Sanparke op sosiale media van die gebeure gister.  'n Volledige persverklaring sal seker volg.

Tragies natuurlik, maar terwille van mense lewens seker geen ander keuse nie.