TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

64089 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Monroe is baie goeie al… Shocks! Arie -50 seconds ago
Hoeveel kilo's het jou Hilux… Shocks! Chris Boucher -5 minutes ago
Stoney ons hoop om jou daar… Wes kaap saamtrek. Voortrekker -15 minutes ago
kampsaamtrek Wes kaap saamtrek. stoney -28 minutes ago
Baie welkom aan die nuwe… Welkom Johann L -58 minutes ago
Augrabies My spaarwiel is daar gesteel. Johann Fouche -1 hour ago
Welkom Barry!  Welkom Voortrekker -1 hour ago

Regte Boskampe????

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on Mon, 11/11/2019 - 20:00
Forums
Wil net uitvind??? is daar in Pretoria omgewing +-100km radius enige regte Boskampe sonder krag????
Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 11/11/2019 - 20:17

Leeutemmer, jy kan by Dinokeng kyk,daar is 'n bos kamp, kan nou nie op die naam kom nie. Ek hoop maar iemand kan jou help, dit is 'n baie oulike boskamp.

Die Bosveld, met n klein oopte en n trekker tyre rim om vuur te maak, spoel toilet met n stort, wasbak ens, nou nie super luuks nie maar prakties.

Waar as jy die lig van die vuur verlaat die Rooijakkalse onder jou voete uitsaander.

Geen krag natuurlik nie en net en kraan, doer in die bos, ver van alle geraas af.

Centurion

Voortrekker

Tue, 12/11/2019 - 07:43

Ek het met die eienaar van Galago onlangs gesels en hy het 'n Boskamp ontwikkel juis vir mense wat sonder krag ens wil kamp.

GALAGO

Boskamp 4 staanplekke:

Geen elektrisiteit met slegs water beskikbaar.

Kamp staanplek vir 4 persone:   R 200.00 per nag.

Maksimum van 6 persone is toelaatbaar per staanplek. Ekstra persone sal R 50.00 per persoon per nag wees. 

Ekstra voertuig R50.00 per nag.

Pensioenarisse: R 100.00 per nag en is beskikbaar van Sondag middag 12 uur tot Vrydag oggend 10 uur.

Middag Leeutemmer

Is jy seker Balule in KNP is te vêr vir die doel waarvoor jy 'n boskamp soek???laugh

Dalk moet jy vir ons jou definisie van 'n "Boskamp" gee. As die klem val op "sonder elektrisiteit", kan jy mos maar kamp soos Arie voorgestel het. Dan kan jy ook Koro-Koro toe gaan, nie dat ek dit hard sal aanbeveel nie.

Groete.