TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

62805 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voorbereidings getref sover:… Yzerfontein hier kom ons! Wildehont -16 minutes ago
Hont! F@# Eskom Voortrekker -3 hours ago
Vat die pad... Len se Vintage Kamp foto… Voortrekker -3 hours ago
Kom nou Wessel, doen dit!  Kampforum by TO Strand Voortrekker -5 hours ago
Warren, you said it BRO😂😂

Twak praat Johann L -5 hours ago
Warren wat bedoel jy met "Ek… Twak praat Arie -7 hours ago
Glo nie..... Twak praat TWTFAWC -8 hours ago

Swart Vrydag (Black Friday)

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Thu, 21/11/2019 - 21:17
Forums

Ek sien ATKV het ook nou swart Vrydag aanbiedings, tot soveel as 50% afslag by sekere oorde, maar, ongelukkig meestal op woon eenhede.

Kyk, dit is nou eendag wat ek binne in my huis sit, of ver weg van enige winkel kompleks.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 22/11/2019 - 12:45

Waarvan praat jy Chris, ek weet van niks wink

Johann se Engelse vertaling in die opskrif het net ‘n B en ‘n c te veel in wink

Reg gemaak 😂 

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Fri, 22/11/2019 - 16:19

Nou maak ons kommentare hierbo nie meer sin nie.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 22/11/2019 - 18:01

Chris en Len, ek stem saam met jul verkeerde afleidings gemaak,  heel gepas😁

Ongelukkig kan ek nie 'n spel fout, wat ek raak gesien het, uit los nie.