TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74346 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spanning Hollies en Glynis Hollenbach… wessels -13 hours ago
Klub Koppisol Geniepsig Willem Brits -13 hours ago
Dank oor aan die Hollenbach's Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -14 hours ago
Vereeniging Geniepsig Chris Boucher -14 hours ago
And so say all of us.... Hollies en Glynis Hollenbach wessels -15 hours ago
Hehehe, sorry Wessels!!

Ek…
My eerste Mahindra? Frikadel -15 hours ago
Baie geluk aan albei. Geniet… Verjaardae Dusty -15 hours ago

c

Desember 2019 - Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on Sun, 01/12/2019 - 04:39
Forums

Goeie môre mede forumiete. 

Die laaste maand van 2019 het aan gebreek. Hierdie jaar het vinnig verby gevlieg.

Ons het meestal goeie tye beleef. Mag elkeen 'n rustige Sondag geniet. 

Centurion

Voortrekker

Sun, 01/12/2019 - 05:22

My aarde!  En daar breek Desember 2019 aan!  Kan julle dit glo smiley    Nou is dit afdraende ....

Geniet julle Desember maand and al die lawwigheid wat daarmee saam gaan. yes

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 01/12/2019 - 16:08

Goeie middag Kampforum !

Ons is nog steeds veilig by die huis.

Centurion

Voortrekker

Mon, 02/12/2019 - 06:12

Môre môre! smiley   Dit lyk of dit lekker warm gaan wees vandag hier in die noorde.  Drink maar baie water en maak ook seker die honde, katte en voëltjies het genoeg. 

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 03/12/2019 - 07:10

Baie geluk met die verjaarsdag Wilsur, mag daar nog baie wees, geniet jou dag.

Wou boodskap los op verjaarsdag draad, maar hy wil nie my toelaat om te tik op hom nie.

Geniet julle dag en wees veilig.

P.S. Ek like die blou.