TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

62805 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Voorbereidings getref sover:… Yzerfontein hier kom ons! Wildehont -28 minutes ago
Hont! F@# Eskom Voortrekker -3 hours ago
Vat die pad... Len se Vintage Kamp foto… Voortrekker -3 hours ago
Kom nou Wessel, doen dit!  Kampforum by TO Strand Voortrekker -6 hours ago
Warren, you said it BRO😂😂

Twak praat Johann L -6 hours ago
Warren wat bedoel jy met "Ek… Twak praat Arie -8 hours ago
Glo nie..... Twak praat TWTFAWC -9 hours ago

Almal by die werk oor naweke?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 01/12/2019 - 11:28
Forums

Sit ek hier wonder by my self, lyk my die forumiette werk oor naweke en is af in week?

Die forum is op sy besigste gedurende normale werkstye, ek spu dink dit behoort anders om te wees.

Of het almal sulke lekker soft jobs dat hulle by die werk kan sit en klets?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 01/12/2019 - 15:17

Ek dink maar net, baie mense het hoër spoed internet, en gratis toegang, by die werk. Naweke is hul tyd vir gesin, tuin, en dinge in en om die huis wat op gevang moet word.

Sondag aande, en ook Donderdag aande, is die besige tye,  dan vertel almal van hul kamp wat op pad is, en hoe was die kamp die naweek?

Ek het vir interesantheid bietjie gaan loer op CP forum,  daar word ook baie nie-kamp verwante gesprekke gevoer, en ook meestal dieselfde mense wat gesêls, en niemand baklei nie,  of ek het dit dalk gemis?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 01/12/2019 - 15:49

Arie, ek is onskuldig :-

  • Ek het nie 'n werk wat my  hoër spoed, gratis data en tyd gun om gedurende werksure te klets nie
  • Met my eie beperkte data en 24/7 beskikbare tyd (behalwe middagslapie-tyd), kan ek hier kom gesels net wanneer ek wil
Waar my wa staan

Arie

Sun, 01/12/2019 - 15:55

Len ek is in dieselfde booitjie.

Ek wonder maar net, toe ek nog gewerk het was dit beslis nie toegelaat om heeldag op forums te klets waneer jy by die wwrk was nie.

Daar was in elk geval geen tyd voor nie, ek vermoed by jou was dit ook so?

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sun, 01/12/2019 - 16:04

Arie, ons moet hierdie gesprek nou dadelik staak.  Netnou stop die paar outjies wat in hul werktyd tog hier kom klets ook nog en dan sit ons met ons vinger in ons h.......  (en dit is nou nie Eben Etsebeth se "H" wat kwansuis haatspraak is nie).

Centurion

Dusty

Sun, 01/12/2019 - 17:22

Ek groet meestal in oggend wanneer ek wag vir kollega om my te kom oplaai of wanneer ek vir die tyd wag om hom te gaan oplaai. 

Het nie baie tyd op kantoor nie. 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 01/12/2019 - 19:24

Julle moet minder wonder en eerder met ons ander gesels.

Daai CP forum lyk net besig en hulle praat baie meer stront en as jy iets verkeerd sê word die pos stuk skierlik verwyder 😯 

Secunda

Sleep nou

Mon, 02/12/2019 - 20:29

Maak nie saak werk of huis ek probeer maar saam gesels sien ons het 1010 lede hoop hulle almal log in dan gesels ons lekke saamwink

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 02/12/2019 - 20:55

Ek sien Voorie het aan die Forum gewerk.