TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

79267 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kommentaar : Aftree ryding Len Loader -8 minutes ago
Daai gejik!!! Aftree ryding wessels -19 minutes ago
Toyota, Nissan, Ford en VW ... Aftree ryding Willem Brits -25 minutes ago
Jik in die gat Aftree ryding Chris Boucher -1 hour ago
Middag Wessel, ek wil nie… Die Noorde wink al weer Johann L -1 hour ago
Ons was in Feb 2020in… Manyane Pilansberg Johann L -1 hour ago
Sleg grondpaaie Koffiekroeg Praatjies -… Chris Boucher -1 hour ago

Kampforum Serengeti Saamtrek Mrt 20

Suid Afrika
Submitted byKampforum onThu, 16/01/2020 - 09:33

s

R400/nag  (Prys van toepassing op verlengde verblyf binne skool vakansie)

4 persone per staanplek

Troeteldier vriendelik  (klein hondjies word toegelaat)

Besprekings moet direk met Serengeti gemaak word .  Tel 013 261 8903    serengeti@ctecg.co.za   of   serengeti.ontvangs@ctecg.co.za

www.serengeticaravanpark.co.za

Belangrik: Gebruik ASB Kampforum as verwysing om van spesiale aanbod gebruik te maak.

Lede word aangemoedig om te bespreek voor 28 Feb aangesien 'n blok van 25 staanplekke vir Kampforum uitgehou word.  Daarna sal staanplekke beskikbaar gemaak word aan enigiemand.

video
google kaart
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 16/01/2020 - 11:00

Dit lyk my daai e-pos op die brief werk nie want ek het boodskap gekry:  ?

The following recipient(s) cannot be reached:  'serengeti@cteg.co.za' on 16 Jan 20 10:51

Server error: '551 5.1.2 <serengeti@cteg.co.za>: Recipient address rejected: Domain not found'

Ek het nou na dié een toe gestuur.

Email: 
serengeti.ontvangs@ctecg.co.za

Ek sien Anton het die adres nie reg nie:  serengeti@ctecg.co.za

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 08:08

Ek het my bespreking gekry, wag nou net om te hoor wat gaan Hakaf doen vir hulle se dogter se verjaarsdag.

Dalk kombineer hulle dit jet die Kampforum kamp.  Dit is hoekom ek errder die 2de naweek voorgestel het.

Centurion

Voortrekker

Mon, 20/01/2020 - 10:04

Forumlid SRTosen (Shaun Tosen) het aangebied om vir ons  te kom meedeel oor hulle "In search of the holy Grail - Operation 53 "    ekspedisie tydens ons Serengeti saamtrek.

Hier is die forum draad daaroor:   Operation 53

Dit gaan nou baie lekker wees om vir Shaun te ontmoet en meer te leer en sien hiervan yes