TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73231 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Dusty. Ons het sommer… Mei 2020 Koffie Kroeg Lapskag -22 minutes ago
Lapskag, baie geluk vir jou… Mei 2020 Koffie Kroeg Dusty -1 hour ago
Warren se cannabis plantasie? As dit pap reen, moet jy skep. Voortrekker -1 hour ago
Geluk Stoffel en Alta, ons… Mei 2020 Koffie Kroeg Lapskag -4 hours ago
Johann dir is ń mooi… Christene bemoedig mekaar. Arie -4 hours ago
Toer Om SA - Dag 9 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -4 hours ago
Toer Om SA - Dag 8 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -4 hours ago

c

Shocks!

Submitted by Frikadel on Mon, 20/01/2020 - 15:09
Forums

Hi Maters,

Ek is nou in die mark vir nuwe skokbrekers op die Hilux.

Dis n 4x4 D/C 2.8

Ek het geloer na die Monroe heavy duty, lyk nie sleg nie.

Enige ander voorstelle, ken nie regtig van die klas goed nie.

Dis my DKW kar, so geen rowwe geryery op groot klippe nie.

Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 20/01/2020 - 20:42

Hoeveel kilo's het jou Hilux gedoen? My 2.8 het nou 95 000 km gedoen, maar ek reken die skokbrekers is nog goed. Ek kom wel 'n "shudder" op die remme agter. Gaan juis Woensdag daarna laat kyk by Hermanus Toyota.

Waar my wa staan

Arie

Mon, 20/01/2020 - 20:47

Monroe is baie goeie al round shocks.

As jy wil geld spandeer kan jy nie beter doen as "Old man Emu" ongelukig is hulle nogals aan die duur kant.

As ek jy was het ek maar Gabriel Safari opgesit, baie goed vir "ligte" off roading, lekker op sinkplaat pad en heel goed op teerpad.

Nie te vrek duur en baie goeie waarde vir geld.

Hoeveel kilo's het jou Hilux gedoen?

Chris, gaan nou vir sy 90 000 kilo diens, maar die regteragter shock lek olie, Toyota sal die shock vervang onder waarborg, maar dit is simpel om net een shock te vervang en nie al vier nie.

Ek dink 100 000 kilos is n goeie benchmark om nuwe shocks in te sit.

s ek jy was het ek maar Gabriel Safari opgesit, baie goed vir "ligte" off roading, lekker op sinkplaat pad en heel goed op teerpad. 

 Arie, dankie, ek het ook die shocks laat gister gegoogle. Ek het nie OME'ies nodig nie, ry maar net teerpad en nou en dan grondpad.