TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73395 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly jy verstaan ook nou Len… Oor ditjies en datjies Johann L -36 minutes ago
Nou ja, as daar nog iemand… Oor ditjies en datjies Len Loader -1 hour ago
Goeie middag Kampforum !

Ek…
Junie 2020 Koffie Kroeg Len Loader -1 hour ago
Mirrag! Junie 2020 Koffie Kroeg Voortrekker -1 hour ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Toer Om SA - Dag 19 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -3 hours ago

c

Watter Provinsie?

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Tue, 21/01/2020 - 15:56
Forums

provinsies

Goeiedag kampeerders.   Watter provinsie in SA dink julle het die lekkerste of beste verskeidenheid kampeerplekke?

Kleinmond

Chris Boucher

Tue, 21/01/2020 - 18:43

Ek maak nogal redelik gebruik van CPC se "ratings" wanneer ek na oorde kyk. Ek het vir my 'n lys saamgestel van parke wat minstens 5 "ratings" ontvang het. As ek 'n kriteria van minstens 4 uit 5 vir sekuriteit, asook 'n minimum van 4 uit 5 vir ablusies gebruik, dan sien my lys as volg daarna uit:

175 oorde in RSA. 1 elk in Botswana en Namibië.

Die aantal oorde per provinsie wat aan bogenoemde kriteria voldoen is:

Wes-Kaap 36

KZN 33

Limpopo 28

Gauteng 17

Oos-Kaap 16

Noordwes 14

Mpumalanga & Noord-Kaap 12 elk

Vrystaat 7

Ek reken die Wes-Kaap, KZN & Limpopo staan bietjie bo die res uit.

Centurion

Voortrekker

Tue, 21/01/2020 - 20:32

Chris ek het nou gaan kyk op Kampforum se kampeerplek databasis:

Limpopo         44

Wes-Kaap       43

Oos-Kaap        38

Mpumalanga  32

Noord-Kaap    30

Gauteng           28

Vrystaat           21

Noordwes        16

KZN                   11

Totaal   265   waarvan  Mosambiek en Namibië 2 is

Min plekke beat die bosveld, maar n man moet seker ook biki son en see kry vir die vitamiene D, daar is veral die Kwaaizulu Natal se kus lekker (maar ek gaan nie meer soontoe nie, oor verskeie redes, Noordkus as dit nou moet) en my ander favourite is die Tuinroete se kamplekke.

Gee my die Bosveld, 'n Bloubul, 'n Hilux en 'n bottel Brannewyn dan is die saak reg devil

Grys, jy is n agtermekaar man, kan sommer sien jy weet hoe werk die lewe en hoe hoe om hom tenvolle vas te vat en te geniet!!!!! 

Inspirasie vir almal hier!yes