TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -18 minutes ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -2 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -3 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -3 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -4 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -6 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -6 hours ago

c

2005 Penta te koop

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Tue, 18/02/2020 - 19:30
Forums

Penta 2005 te koop R145 000.
Baie baie mooi opgepaste wa.
Modulere tent met sy kante en voor kante.
Modulere Tent extension met sy kante.
Ralley tent met sy kante.Ralley het ook n zip aan om aan die main tente vas te zip.
Hy is in n sak wat hy net kan uit rol. Jy kan 3 dakke op slaan.
Spaar wiel
1xGrondseil
Ekstra plugs binne en buite.
Nuwe as (Alko) in en bande. Desember op gesit. Rede vir die nuwe as is die ou as se rubbers was kla.
Groot Yskas - 2jaar oud.
Hy is 2jaar terug ook oor geseel.
Vir meer inligting Christiaan van Rooyen 072-229-7007. Dankie

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

Christiaan van Rooyen se foto.

 

Môre almal

Hierdie wa lyk op die foto-oog af baie netjies.

Iemand wat belangstel in 'n padwa, kan eerder hierna gaan kyk, as na 'n nuwe Penta of Swing op die skou. Ek dink dis beter kwaliteit vir veel goedkoper as 'n nuwe

Net jammer dis nie 'n Palma nie.

Groete