TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingsarrowarrow

66806 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
So staan sake tans.




Rommelstatus Johann L -35 seconds ago
My vrou sê, sy wil vir my 'n… Tydens die "Lock down… Johann L -7 minutes ago
Ons volk weet van " 'n boer… Maart 2020 Koffie Kroeg Johann L -28 minutes ago
By "saam bid" is my… Slegs vir Christene om te… Johann L -30 minutes ago
Middag Wessel, my idee van… Slegs vir Christene om te… Johann L -33 minutes ago
koop Brent.


Ek het verlede…
Rommelstatus Wildehont -43 minutes ago
Geesie, hier na 5 dae kan… Tydens die "Lock down… Arie -2 hours ago

Eerste keer?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Sun, 15/03/2020 - 14:06
Forums

Sit ek en my vroutjie gister oggend heel onskuldig by die Agri Deli, drink sy ń Capechino en ek ń Late. Daarmee saam elk van ons ń lekker stok sjokolade roomkoek, kiek is vrek lekker glad nie droog nie en regtige opgeklitste room. Kortom in twee woorde vrek lekker!!!

Lekker rustig Deli is lekker stil, net ons twee en een ander paartjie met so opgeskote jong seun.

Ons was amper klaar toe die ander paartjie opstaan en loop. Toe die kelner ons borde en koppies kom haal vra ek haar om sommer ons rekening te bring, sal sy my meedeel dat die ander couple klaar vir ons betaal het!!!!

Jy kon my met ń veertjie omklits- nog nooit het so iets met my gebeur nie!

Dit was nou ń absolute lekker verasing vir my!

Waar my wa staan

Arie

Mon, 23/03/2020 - 15:27

Chris dit was vir my vreemd nie geweet wat aangaan nie. Ken die mense van geen kant nie hulle was al weg toe ek wou betaal.

Kan nie help om te wonder wat was die motifeering om vir ń vreemde ou man en vrou te betaal.

Dalk " Pay Forward"? Dit het my gemotifeer om vir die karwag ń wegneem ete te bestel.