TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingsarrowarrow

66803 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
By "saam bid" is my… Slegs vir Christene om te… Johann L -1 minute ago
Middag Wessel, my idee van… Slegs vir Christene om te… Johann L -3 minutes ago
koop Brent.


Ek het verlede…
Rommelstatus Wildehont -13 minutes ago
Geesie, hier na 5 dae kan… Tydens die "Lock down… Arie -1 hour ago
Jy ken jou geskeidenis nê!?
Rommelstatus Arie -1 hour ago
Was Rommel nie n Generaal in… Rommelstatus GeesWatWandel -3 hours ago
Sjoe, nie eens die buurvrou… Tydens die "Lock down… GeesWatWandel -3 hours ago

Jurgens Mag

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Sat, 21/03/2020 - 12:45
Forums

Dag sê mede kampeerders, ek is op soek na net een Jurgens mag wiel. Wil graag die spaar wiel ook soos die ander laat lyk, dit behoort ook so kilo gram ligter te wees?

Spaarwiel
14" 5 gat, pcd 114mm

As iemand dalk een het, of weet waar ek een kan kry voor ek die handel probeer. 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 23/03/2020 - 09:47

Shaun, dankie ek sal hulle probeer,  dit is waar ek die twee mags die goedkoopste gekry het toe ek besluit hrt om mags op te sit. Net nie seker of hul een sal verkoop nie.

Middag Johann

Wat bekommer jy jou oor 'n kilogram gewig besparing. Wees eerlik ---dit gaan sommer net oor die mooi. Tog, jou noodwiel is tog buite sig in die neuskas, hoekom jou bekommer oor wie die mooi Jurgens-wit velling dalk te sien kry.laugh

Natuurlik sal hulle enkel wiele ook verkoop, daar is mos geen rede waarom nie. Soms tref mens mos 'n slaggat net met die een wiel, of hoe.

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 23/03/2020 - 14:08

Toe ek myne gekoop het, was twee wiele verpak in een boks en is in pare verkoop.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Mon, 23/03/2020 - 16:10

Dit was ook in stelle van twee verpak toe ek gekoop het.

Wessel, lyk my jy ken my, my agter end jeuk, en dit is al wat gaan help😂