TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingsarrowarrow

66805 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
My vrou sê, sy wil vir my 'n… Tydens die "Lock down… Johann L -1 minute ago
Ons volk weet van " 'n boer… Maart 2020 Koffie Kroeg Johann L -23 minutes ago
By "saam bid" is my… Slegs vir Christene om te… Johann L -25 minutes ago
Middag Wessel, my idee van… Slegs vir Christene om te… Johann L -27 minutes ago
koop Brent.


Ek het verlede…
Rommelstatus Wildehont -37 minutes ago
Geesie, hier na 5 dae kan… Tydens die "Lock down… Arie -2 hours ago
Jy ken jou geskeidenis nê!?
Rommelstatus Arie -1 hour ago

Olifants River Safaris

Secunda
Submitted by Sleep nou on Tue, 24/03/2020 - 20:23
Forums

So was ek laas naweek in Phalaborwa met my besoek aan my ma en besluit toe kom ek gaan draai bietjie by Olifants River Safaris wow met my aankoms het ek die bos ervaring gevoel hier by hulle is ook die groot 5 met die rivier as n view en wow Leon en Brenda het die plek omskep in n paradys soos julle sal sien met fotos onder daar is ook boot ritte op die olifants rivier hulle het ook n ordendelike kroeg en resturand Leon hulle is ook besig om van die eenhede te upgrade as jy van die bos hou met luukse verblyf kom maak gerus dan n draai by Olifants River Lodge bel Leon gerus by 082 889 4797 of Brenda by 082 889 4845 . NB daar is n moontlikheid dat Leon innie toekoms ook karavan park gaan begin so bel hom gerus vir meer inligting

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 20:34

Al wat ek kan se is wow luuks met rivier uitsig badkamer , slaapkamer baie luuks hier sal jy jou vrou laat voel of sy weer 20 is so kom en bederf jou en jou vrou / gesin 

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 20:39

Boek die boot vir jou en jou geliefdis Leon se personell is baie goed opgely en gaan sien die diere terwyl jy n ietsie koud vat die Olifants rivier het daai iets wat jou altyd terug bring na hom

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 20:48

Nog so paar mooi fotos van kroeg en ope resturant waar jy lekke kan kuier en lekke eet en ja die persoon op foto is Leon ek hom gevang sonder sy safari klere gaan loer ook op faceboek na Olifants Rivier Safaris en gaan kuier gerus vir hulle

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 20:59

Dankie vir die gesels Leon sterkte met n puik plek innie bos en hopelik begin jy daai karavan park en glo my die ouens van Kampforum sal daar n leeu uit n bos kamp So Willem , Anton, Johann , Grobbies, Ski ,Obe, Morne, Eddie , Arie , Neef Herman ,slowstrike, wildehond,Hendrik, Len , Gerrit , Pieter, Harry en hele forum kom maak n draai hier by Olifants Rivier Safaris 

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 21:38

Die woon eenhede is Leon hulle besig om te upgrade lekke boma om innie nag te kuier bos tv te kyk en na die nag geluide te luister

Pretoria

Slowstrike

Wed, 25/03/2020 - 08:25

Ken daai plek en boot. Het al self een van die boot safari`s gedoen en het die groot vyf vanaf die boot kon sien. Die piekniek mandjie met drinkgoed word verskaf teen `n billike prys.

Die bootrit gedurende die week is spotgoedkoop in vergelyking met die pryse oor `n naweek.

Die grootvoete verniel die heinings op pad na die lodge toe en ons moes vele male in die pad wag vir hulle om pad te gee.

Lieflike plek met gawe manse.

Ons het vriende wat in Phalaborwa bly en dis altyd `n hoogtepunt om soontoe te gaan

 

Groetnis

Secunda

Sleep nou

Wed, 25/03/2020 - 09:08

Johann ek sal laat weet stem saam jou Slowstrike en jy is reg baie drade is af getrap agv oom oli wat water gaan drink dis regtig n mooi plek