TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingsarrowarrow

66807 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Branstof verlaging 1 April, … Rommelstatus Johann L -4 minutes ago
So staan sake tans.




Rommelstatus Johann L -8 minutes ago
My vrou sê, sy wil vir my 'n… Tydens die "Lock down… Johann L -16 minutes ago
Ons volk weet van " 'n boer… Maart 2020 Koffie Kroeg Johann L -38 minutes ago
By "saam bid" is my… Slegs vir Christene om te… Johann L -40 minutes ago
Middag Wessel, my idee van… Slegs vir Christene om te… Johann L -43 minutes ago
koop Brent.


Ek het verlede…
Rommelstatus Wildehont -52 minutes ago

Laeveld Maart 2020

Secunda
Submitted by Sleep nou on Tue, 24/03/2020 - 21:04
Forums

Soos ek Phalborwa toe gery het , het ek hier en daar n paar fotos geneem kyk die laeveld bly mooi hoop julle geniet die paar fotos wat ek met julle deel

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 21:07

Hoop en vertrou julle sien die mooi ook die huis wat ek afgeneem het is so plus minus 20 km voor die SDtrydom tonnel vanaf Lydenburg se kant af dit was n oom en tannie wat innie 70/ 80 jare melk en vrugte vanaf hulle huis verkoop het ja die huis verlate en afgerem glo die huis kan n boek skryf 

Secunda

Sleep nou

Tue, 24/03/2020 - 21:11

Nog so paar fotos in die eerste foto is dit op n plaas so 4 km voor jy Mica kry ek sal graag in daai rivier bedding my tent penne wil inslaan

Worcester

Wildehont

Tue, 24/03/2020 - 23:15

Nou trek my hart darem met ‘n punt! Ek het in Hoedspruit omgewing gebly vir so 2 jaar net na die draai van die eeu. My gunsteling van die ry daarheen was altyd die afsak met die Abel Erasmus pas en dan daardie reuse bome oor die pad net voor die tonnel en die rit af uit die tonnel met die Olifants links en die Drakensberge regs en dan is jy op die Laeveld tussen die maroelas en knoppiesdorings. Dankie vir die fotos!

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 25/03/2020 - 12:52

Ek onthou by Gravelotte waar jy links draai Phalaborwa toe by die Hotel was die pad Mica toe nog grondpad.  Het nog nooit daai teerpad gery nie.   sad

Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 25/03/2020 - 14:58

Ek onthou by Gravelotte waar jy links draai Phalaborwa toe by die Hotel was die pad Mica toe nog grondpad.  Het nog nooit daai teerpad gery nie.   

Fantastiese pad Willem. Die beste pad om deesdae vanaf Tzaneen na Hoedspruit te ry.