TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingsarrowarrow

66807 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Branstof verlaging 1 April, … Rommelstatus Johann L -9 minutes ago
So staan sake tans.




Rommelstatus Johann L -14 minutes ago
My vrou sê, sy wil vir my 'n… Tydens die "Lock down… Johann L -21 minutes ago
Ons volk weet van " 'n boer… Maart 2020 Koffie Kroeg Johann L -42 minutes ago
By "saam bid" is my… Slegs vir Christene om te… Johann L -44 minutes ago
Middag Wessel, my idee van… Slegs vir Christene om te… Johann L -47 minutes ago
koop Brent.


Ek het verlede…
Rommelstatus Wildehont -57 minutes ago

Seks werkers en lock down

Waar my wa staan
Submitted by Arie on Thu, 26/03/2020 - 15:53
Forums

Lees ek nou dat die seks werkers vir CR gevra het vir staatshulp omdat hulle nie die volgende 3maande kan werk nie. En by hulle is dit natuurlik ook die geval van no work no pay. Terloops ek sien hulle slagspreek is "Die klient kom altyd eerste" nogal prysenwaardig maar dit daar gelaat.

Ek vermoed hulle het ń sterk saak oor vergoeding, maar toe wonder el of hulle nie onder noodsaaklike mediese dienste val nie?

Hulle doen immers baie om manne se stres vlakke af te bring, weet nie vra maar net.

Lees ek verder hulle groepeer blykbaar onder " Unskilled labour" ? Daarvan is ek nie seker nie, magtag vroeer jare kon van daai dames by Teazers jou darem n trick of twee wys. Nee van hulle se skills was uiters hooh en baie profesioneel.

Moet ek erken kan nou nie regtig meer praat nie en as ek ek kyk hoe die standaard van werk afgeneem het, geen mens het mos meer trots in hul werk nie, so ja dalk is hulle nou unskiled?

Kleinmond

Chris Boucher

Thu, 26/03/2020 - 17:01

So lees ek net-nou op Netwerk24 dat Pornhub beweer dat hulle in die lande wat reeds 'lockdown' toepas 'n baie groter aanvraag vir hulle pornagrafie webwerf ervaar. Dit blyk die manne wat by die huis moet bly verwyl hulle tyd nou met ander dinge.

Waar my wa staan

Arie

Thu, 26/03/2020 - 17:08

En dit ten koste van ons arme sekswerkers!!!

Nee man videos kan mos nie eers amper die ware Jacob vervang nie!

Hoe geskok is ek nou!!!!😠😠😠

Waar my wa staan

Arie

Thu, 26/03/2020 - 17:11

Wou nog vra as jy honger is, help dit jou enige iets om vir n prentjie van n lekker stuk steak te kyk?

Dit is een van die dinge wat ek glad nie verstaan van die manne wat so afhanklik is van pornografie nie.

Dalk is ek net te oud, weet nie?

Wou nog vra as jy honger is, help dit jou enige iets om vir n prentjie van n lekker stuk steak te kyk?

So van honger gepraat, ek hoor prins Charlie het toe eintlik positief getoets vir Covid-69, hy het n ou vlermuis gehap.