TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

73395 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly jy verstaan ook nou Len… Oor ditjies en datjies Johann L -5 minutes ago
Nou ja, as daar nog iemand… Oor ditjies en datjies Len Loader -1 hour ago
Goeie middag Kampforum !

Ek…
Junie 2020 Koffie Kroeg Len Loader -1 hour ago
Mirrag! Junie 2020 Koffie Kroeg Voortrekker -1 hour ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Jors se Kampstories op fb ... Jors se Kampstories op fb ... Willem Brits -3 hours ago
Toer Om SA - Dag 19 Hollies en Glynis Hollenbach Willem Brits -3 hours ago

c

Rommelstatus

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on Sat, 28/03/2020 - 06:52
Forums

En daar het die onvermydelike uiteindelik wel gebeur deurdat Moody's ons nou ook tot rommelstatus afgradeer het. Met S&P sowel as Fitch wat ons reeds daartoe afgradeer het, is ons nou in volslae rommelstatus. Met die huidige probleme vir die ekonomie rondom die Covid-19 probleem, kon dit beswaarlik op 'n swakker tyd gekom het.

Waar my wa staan

Arie

Sat, 28/03/2020 - 09:32

Ek bekomer my nie vreeslik oor die rommel status nie.

Die markte verwag dit al baie lank en het dit al lankal ingewerk. Ek glo ook dat die gemidelde mens nie sommer sal agterkom dat ons in rommel status is nie.

S. A. was laas in 1992 of 93 ook in rommel status, meeste mense het dit nie eers bessef nie?

Natuurlik baie lekker dat die olie oorlog die olie prys so afdwing, sien die ekonome verwag so R1.85 verlaging in die petrol prys volgende maand. 

As ons nou nie in loxk down was sou ons lekker kon rond ry?

 

Waar my wa staan

Arie

Sat, 28/03/2020 - 09:37

Ggepraat van olie pryse, ek lees dat van die olie "brokers" nou super tankers bespreek om olie in te stoor tot die prys weer styg. Hulle kan nou baie goedkoop kiop en dan duur verkoop.

Enigste probleem is dat met die groot vraag na tankers die prys vrek baie styg, hulle praat van tot 600% persent oor die laaste maand.

Super Tankers verhuur nou vir gemideld $200,000 per dag!

Ai as ek nou so paar van daai skepe gehad het, al die pad bank toe gelag!

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 28/03/2020 - 16:36

Branstof verlaging 1 April, (April Fool - jy mag nie ry niewink) na 'n styging van 25 sent in belasting.

The AA announced that Unleaded 95 petrol will see a drop of R2.18/litre, and 93 petrol by R2.05/litre. Both grades of diesel are expected to fall by around R1.65/litre.

Waar my wa staan

Arie

Sat, 28/03/2020 - 17:04

Ek glo die AA is  ietjie optimisties?

El werk altyd self die prys uit vir die volgemde maand en ek skat dit sal soR1.85 afkom. Dit is petrol ek kyk glad nie na diesel nie dit is net vir mense wat trekkers ry.

Die enigste wissel koers wat ek  na kyk is die US Dollar van my geld is in dollars bele die ander wissel koerse beteken nie veel vir my nie?

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sat, 28/03/2020 - 18:31

As jy die belasting af trek, kom jy nader aan jou syfer Arie, ek het dalk verkeerd verstaan?

Ek hou weer die AUD dop, die ander syfers is wel meer geskoei op die ware ekonomie toeetande, maar ek besoek net Australia.

Waar my wa staan

Arie

Sat, 28/03/2020 - 20:52

Ek het gelees jy sê na die 25c ingesluit is, dan dink ek hulle is reg.

Ja die Aussies se geld help my niks nie. En ek het nog nooit die begeerte gehad om soontoe te gaan nie, gee my liewer Skotland en Ierland.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 29/03/2020 - 06:37

Môre Arie, ek sal ook graag Skotland wil gaan besoek, dit moet baie mooi wees as mens na die TV tonele, in flieks ens, kyk. Enigste rede vir ons besoek na Australia, is maar om by ons kinders te gaan kuier.

Ek het geen begeerte om enigsins oorsee te gaan karjakker nie, daar is net een Afrika.

My ingels is nie perfek nie, ek kopieer vir jou hier, die meer volefige berig soos deur die News24 gister geplaas?

Unleaded 95 petrol is set for a stunning R2.18 per litre drop, with 93 set to decrease by R2.05. Both grades of diesel are expected to fall by around R1.65, with illuminating paraffin predicted to go down by R1.98.

 

"In practice, all these drops will be slightly less, due to the 16-cent increase in the fuel levy, and nine-cent increase in the RAF levy," the AA said in a statement.

Notwithstanding the addition of the 25 cents for the fuel levies, the expected decreases will bring the country’s fuel prices to levels last seen in late 2017 and early 2018.

Waar my wa staan

Arie

Sun, 29/03/2020 - 07:00

Ja dit lees moeilik ek lees dat na die 25c verhoging dit nog steeds oor die twee R gaan afkom.

Ek hoop regrig so maar ek dink nog steeds hulle is optimisties!

Oudtshoorn

neef Herman

Sun, 29/03/2020 - 07:23

Neef weet dat die ru-olie se prys net n gedeeltelike faktor is, en natuurlik die US $ wisselkoers. Nou teen $25, 00 n vat en huidige wisselkoers hoe beinvloed wat waarArie, Johann, het julle dalk Nersa se berekeninge waarna julle kyk ? 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 29/03/2020 - 07:29

More Herman, nee ek het lankal op gehou om die beramings self te doen, die twee groot faktore is ru olie prys, en Us doller koers. 

US doller is nou in sy peetjie in, dit gaan die finale syfer bepaal, ook die volgende prys aan passing.

Waar my wa staan

Arie

Sun, 29/03/2020 - 07:54

Ek hou ń dasglikse grafiek van die oor/ onder verhaling.

Ja die wisselkoers en die olie prys is maar die enigste bepalende faktor.

Die R se prys het die heel kleinste invloed ń 10% val in waarde laat die brandstof prys maar met so 3,5% styg 

Dan moet ons onthou dat ru olie ook maar net so 60% van die petrolprys is, die res is belasting, heffings, winsgrens vir vulstasies, verspreiding koste en so meer.

Baie mense sien daar ook ń komplot waar die regering ons verneuk, hulle glo as die ruolie peys met 30% val moet ons petrol ook met 30% afneem. As dot nie gebeur nie voel hulle ons woed vetneuk.

Die prys skatting is maar een van my hobbies om my besig te hou met my aftrede niks doen.

Kleinmond

Chris Boucher

Sun, 29/03/2020 - 08:02

Die nuwe brandstofpryse is al Vrydag deur die Sentrale Energiefonds aangekondig (Netwerk24). Pryse daal as volg:

Petrol 95 Oktaan: Gauteng R1,88 Kus R1,94

Petrol 93 Oktaan: Gauteng R1.76 Kus R1.82

Diesel 0.05: Gauteng R1.34 Kus R1.40

Diesel 0.oo5: Gauteng R1.35 Kus R1.41