TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74310 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dis nog nie buitensporig… Geniepsig Wildehont -27 minutes ago
Die ou mense het mos altyd… Geniepsig Johann L -2 hours ago
Daarshy.  Die fietrsryers… My eerste Mahindra? Voortrekker -3 hours ago
Hier by ons nog nie juis… Geniepsig neef Herman -3 hours ago
Mooi man, onse XUV500 loop… My eerste Mahindra? Lapskag -4 hours ago
Lekker man.  Sovêr geen… My eerste Mahindra? Voortrekker -6 hours ago
Mabalingwe ook oop! Red Ons Kampeerbedryf Arie -6 hours ago

c

Diesel rantsonering?

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Fri, 29/05/2020 - 17:56
Forums

Ek sien op New24 dat daar 'n moontlike skaarste aan diesel kom, en dat rantsonering, 'n sterk moontlikeid is.

Ek gaan nou more, hier naby my, my kar vol maak, dit sal die eerste keer wees sedert begin Maart, dat ek diesel ingooi. (Die depot se huidige prys is R11.30)

Secunda

Sleep nou

Sat, 30/05/2020 - 11:02

Sien daar is dele soos by ons geen problem en dan blykbaar dele in GP en KZN wat daar stasis amper leeg loop

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 31/05/2020 - 06:16

Oom Frik, ek gooi nou al vir jare niks anders as daai 10 ppm van SASOL in my daBakkie.

Ek weet van geen bewyse, lol, om die debat kort te maak, maar dit voel vir my na die logiese ding om na 10 ppm te gaan.

Selfde met die olie, vandat daBakkie uit waarborg is gebruik ek sinteties, of liewer semi sinteties, Shell HX 7

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 31/05/2020 - 06:20

Lyk vir my ek sal egter een van die dae sonneblom olie moet gebruik. Hoeveel is hulle n liter?

Sal ek virgin of extra virgin flavour ingooi, of is dit nou olyfolie se gradering? smiley

pretoria

pieterc

Sun, 31/05/2020 - 18:45

My bokwa - Isuzu kb280 - kom van 1994. Gebou vir 500 ppm wat nie meer beskikbaar is nie.

Ek gooi nou maar Total se 50 ppm @ R 11.67 by Obaro. Gelukkig kon ek Vrydag volmaak en is ek nou weer reg vir die volgende 2 weke.

Ek gebruik ook net Helix olie vir die karre wat ek self diens.