TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Reis vir ontspanning is nou wettig! Red Ons Kampeerbedryf Wildehont -4 hours ago
Braai (ers)… Huis se binnebraai Willem Brits -6 hours ago
Addo se Web-Cam Foto Addo se Web-Cam Foto's Willem Brits -6 hours ago
Nossob se Web-Cam Foto Nossob se Web-Cam Foto's Willem Brits -6 hours ago
Braai Huis se binnebraai Harry Du Randt -6 hours ago
Satara se Web-Cam Foto Satara se Web-Cam Foto's Willem Brits -6 hours ago
Orpen se Web-Cam Foto Orpen se Web-Cam Foto's Willem Brits -7 hours ago

c

Shaun kamp

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Thu, 18/06/2020 - 15:19
Forums

Shaun kamp tans heerlik naby Orania, hy sê sy solar stelsel werk puik, en ek moet vir almal op die forum groete sê.

Sy laptop batery is pap, en hy moet dit nog laai.

So paar fotos van waar hy kamp:

ShaunShaun Shaun

Môre vriende

Jislaaik, daai terrain lyk redelik onvriendelik. Ek sal veel eerder gaan kamp by die ander kampeerplekke in die dorp, teen die Oranje rivier.

Nagedagte, hoe het Shaun dit reggekry om tot daar te ry, is dit nie oor provinsiale grense nie.??

Groete

 

 

Waar my wa staan

Arie

Fri, 19/06/2020 - 14:01

Dit is nie moeilik om permit te kry nie.

Hier is van my mede kampeerders wat gereeld Pta toe ry. Kry permit by die plaaslike polisie om te gaan help met die kleinkinders.

My een maat hier het twee weke gelede so permit gekry, masr daar is geen datum op nie, hy het nou al drie keer Pta toe en terug gery met die permit. Die tweede keer sy woonwa saamgesleep, sodat sy seun vir hom ń aircon kon insit.

Daar is heelwat oorde wat nooit toegemask het met die inperking nie, die wat bietjie vindingryk is kan lekker kamp!