TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Reis vir ontspanning is nou wettig! Red Ons Kampeerbedryf Wildehont -7 hours ago
Braai (ers)… Huis se binnebraai Willem Brits -9 hours ago
Addo se Web-Cam Foto Addo se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago
Nossob se Web-Cam Foto Nossob se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago
Braai Huis se binnebraai Harry Du Randt -9 hours ago
Satara se Web-Cam Foto Satara se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago
Orpen se Web-Cam Foto Orpen se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago

c

Tent maker in Pretoria.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Sat, 20/06/2020 - 18:17
Forums

Wie sal julle in Pretoria aan beveel ivm tent werk, en ook silwer seil met die storm bande aan?

Enige voorstelle sal waardeer word.

pretoria

pieterc

Sun, 21/06/2020 - 07:52

All Outdoors

Romeo / Estelle : 012 6623595 / 0833978067

Ek het hulle nog net een keer gebruik en was tevrede met die werk en prys.

Daar is baie positiewe kommentaar oor hulle op verskillende forums.

Romeo by All Outdoors, hy is in Pierre van Ryneveld agter Waterkloof LMB. Het hom sowat 2 jaar terug gevra om vir my Ranger 'n seil te maak. Wonderlike vakmanskap en die seil pas soos 'n handskoen. 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sun, 21/06/2020 - 12:12

Johann,

Ek het ook al van Tent-a-Toria gebruik gemaak en was ook tevrede.

Romeo is duur en hy wou nie vir my die blink seil maak volgens my mates nie, net sy mates.

Leani Cilliers van All Out Gear in Klerksoord (langs Rosslyn) het my blink seil gemaak en dit is by haar wat ek die produkte in die son laat staan het.

Hier is die draad se skakel waar el myne se inligting gee. (haar besigheid is ook op die Kampforum gelys)

Môre Johann

Daar is ook die instansie, NTS oftewel National Tent and Sail.

Groete

 

Waar my wa staan

Arie

Wed, 24/06/2020 - 08:21

Anton ja dit is dalk bietjie vêr?

Ek het vroeêr jare nogal baie "tentmakers" in die Oosrand en Pta gesien?

Maar ek sal nie maklik by party van hulle ingaan nie? Party van hulle klink darem erg op ń Sondagoggend?