TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

75839 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier is darem 'n paar mooi… Voëls Johann L -2 hours ago
Ek is so bly julle het weer… Stof in kappie Johann L -3 hours ago
Ek glo 'n batery moet altyd… Karavaan Battery Johann L -3 hours ago
Ja Wessel jou rowwe bliksem  Stof in kappie Voortrekker -3 hours ago
Oops Die Ford en die Exclusive Willem Brits -4 hours ago
Komaan man, jy verdien dit… Stof in kappie Wildehont -4 hours ago
Het jy weer die Ford gestamp? Die Ford en die Exclusive Voortrekker -4 hours ago

Meegevoel

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Tue, 21/07/2020 - 13:45
Forums

Ek het op fb die slegte nuus gesien.

Van julle ken vir Tant Hessie en Oom Jan Kruis, so ruk terug was hy opgeneem in die hospitaal.  Ek dink dit was vir Covid-19.

Vandag gesien hy is oorlede.

"Tant Hessie,
Ons innige meegevoel met die afsterwe van Oom Jan.
Die Here sal jou en die familie troos en beskerm."

.
 

Centurion

Voortrekker

Tue, 21/07/2020 - 14:00

So Jammer om dit te hoor.    Ons het saam met Oom Jan and Tannie Hester  gekamp by Mabalingwe en Kokoriba met die Kampforum saamtrekke.

Baie sterkte  Tannie Hester.

 

Centurion

Voortrekker

Tue, 21/07/2020 - 14:13

Nog 'n Foto van Oom Jan - hulle

In die middel van foto in groen staan Tannie Hester en langs haar (weer langs Willem) staan Oom Jan in swart.

kampforum mabalingwe saamtrek

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 21/07/2020 - 14:32

Aag nee dit is nou slegte nuus.  

Het gehoor hy was opgeneem.

Sterkte aan tannie Hester en familie

Dink aan julle in die tyd

Het altyd lekker saam met julle gekamp

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 21/07/2020 - 15:17

Dit is nou slegte nuus,  innige mee gevoel aan Hessie, ons dink aan jou in hierdie moeilike tyd.

Het hulle al paar keer ontmoed, pragtige mense, altyd so geheg aan mekaar.

Willem, dankie vir die laat weet.