TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

75839 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hier is darem 'n paar mooi… Voëls Johann L -2 hours ago
Ek is so bly julle het weer… Stof in kappie Johann L -3 hours ago
Ek glo 'n batery moet altyd… Karavaan Battery Johann L -3 hours ago
Ja Wessel jou rowwe bliksem  Stof in kappie Voortrekker -3 hours ago
Oops Die Ford en die Exclusive Willem Brits -4 hours ago
Komaan man, jy verdien dit… Stof in kappie Wildehont -4 hours ago
Het jy weer die Ford gestamp? Die Ford en die Exclusive Voortrekker -4 hours ago

Ek sien uit na ons eerste post-Covid saamtrek.

Centurion
Submitted by Voortrekker on Thu, 23/07/2020 - 15:58

Manne dit gaan lekker wees.  Hulle sê "absence makes the heart grow fonder"  en ek moet sê dit is die gevoel hier by my, want ek begin julle mense darem nou baie mis.  

Waar gaan on so 'n eerste post-Covid kamp hou en wie gaan saam? 

pretoria

pieterc

Thu, 23/07/2020 - 19:32

Klink goed ja yes

Met al die mooi plekke in die omgewing wat die gereelde kampers op die "Raai die Kamp Plek" draad vir ons gewys het kan ons meer as een saamtrek doen.

Middag vriende

Vir ons wat nie meer kinders hoef te vermaak/besighou nie, sal dalk meer van Manyane in Pilansberg hou.

Groete

Alli diere mense kan hulle "fix" inni Pielansberg kry en dis net so 80Km buite Brits...

maar hoe swaar issit oppi beursie?

So te praat oor Brits, ek wil kortliks naweek soentoe vir n wegbreek, weet U of stokkiesdraai weer oop is?

Middag Warren

Ekskuus, ek sien nou eers die navraag van jou.

Koste aan Manyane kamp,- my laaste bespreking gedurende April, wat nie gebeur het nie, so R400 per aand per staanplek. Ek weet wel dat Manyane verskillende tariewe het vir sekere tye in die jaar. Veral goedkoop oor die wintermaande, gewoonlik 30% af.

Pilansberg wildtuin toegang- word bepaal deur hoeveelheid dae geboek in Manyane. Goeie afslag vir pensioenarisse. My laaste dagbesoek daar, gedurende Junie maand het my R120 gekos, 2x persone en voertuig.

Stokkiesdraai: Jy verwys seker na die restaurant daar, ek weet nie. Was verlede week daar, maar nie gery tot by eetplek nie.

Homestead: gisteraand afgebrand, sal seker lank toe wees.

Groete  

Worcester

Wildehont

Wed, 29/07/2020 - 15:19

Ek wonder of die magsbehepte regering ons nog hierdie jaar gaan toelaat om te kampeer. Ek verneem jag oor provinsiale grense en enige oorslaap vir jagdoeleindes is nou weer verbied want hulle is bang dit gaan bydra daartoe dat die virus versprei. Aan die een kant is dit onregverdig want taxi’s mag die land vol ry maar aan die ander kant is dit regverdig, want hoekom kan ‘n jag geselskap bestaande uit lede van verskillende gesinne uit verskillende gebiede saam gaan jag maar ek en my gesin mag nie saam gaan kampeer nie?

Soos omtrent alles rondom die inperking maak dit net nie sin nie en lyk dit al hoe meer asof ‘n sekere deel van die bevolking se vermoë om welvaart te skep ingeperk word deur ‘n kortsigtige regering wat te onnosel is om te besef dit perk die hele land se vermoë om welvaart te skep in. Intussen roof en plunder die kaders lustig voort en mors hulle boonop nog meer geld op kommissies van ondersoek om te bevestig wat ons reeds weet sonder enige verdere gevolge vir die diewe. 

Homestead......

Jaa nee Ek’t di voorige einaars se seun geken <dit was voor sy kar ongeluk> en destyds was hulle kos nogal nice....

Ongelukkig  het ek twee keer nie so lekker kos gekry, die tweede keer was spagettie bolognaise....

Die spagettie was nat en koud, en ek het dit onder  die lightie se ma se aandag gebring.

Se sy vir my: - Moenie terug hierna kom.....

Ek stap soo uit, om-gedraai en geanwoord: - You do realise, you are actually privileged by me spending my money in your establishment.... it’s by no means a right.

 There are many other places to have a meal, and truth be told, with the garbage you are dishing up I can get a lot better at Wimpy <destyds Wimpy was in van Velden, oorkant P&P, voor Brits mall se tyd>

Ek het nie sag gepraat....

OK so the name of that restaurant, just a little further up... Name escapes me now.... That was my pit-stop until Stokkiesdraai – that and “the office”

Just after that came Steers / something fishy & Dominos on the corner....

Anyhow, just recently <within the last 18 months?> they sold to an African lady......

Nou wonder ek maar net...... Met Brits se Cultuur en Covid boonop........

Mmmmmmmmmmmmmmmm ---- Shush, se ek maar nixs....