TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

89429 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die niks doen van Chris en… Karoo Nasionale park Lapskag -4 hours ago
Donkiemedisyne Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Nou kan ek bewys ek lees… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Willem... Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Arie, dalk so bietjie vroeg… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Chris daai berg kwaggas is… Karoo Nasionale park Johann L -6 hours ago

Charcoal versus Briquettes, Triquettes

Daspoort Pretoria
Submitted byWillem Brits onWed, 31/03/2021 - 11:17

Ek begin hierdie draad om nie Len se draad te bemors nie. 

Deel met ons:

  • Charcoal 
  • Briquettes
  • Triquettes
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 31/03/2021 - 11:18

Ek het nou so bietjie van tannie Google gebruik gemaak en op die afgekom.

South Coast Sun

Charcoal

Charcoal is made by burning wood in the absence of oxygen, and lump charcoal is the product of that. Since lump is charcoal in its most natural form, it’s no wonder purists will almost always prefer it. Beyond that, lump charcoal has a lot of attractive qualities – it lights faster, burns hotter and leaves very little ash compared to briquettes. Lump charcoal is also more responsive to oxygen, making it easier to control the fire’s temperature if your grill has adjustable air vents.

Pros: Lights quickly, burns hotter, little ash production, easier temperature adjustment, all natural.
Cons: Burns faster, more expensive, less consistent (bags can contain unusably small pieces of charcoal).

Briquettes

Briquettes are cheap, reliable, can be found on almost every corner, but you really don’t want to know what’s in them. Unlike the pure lump charcoal, briquettes are manufactured wood by-products compressed with additives that help them light and burn consistently. These additives give off a chemical smell when lit, but allowing them to burn until covered with white ash before starting to cook should avoid any off-putting smells transferred to your food. Although they may not sound attractive, there are some good advantages to briquettes. They provide a more stable burn, maintaining a steady temperature for a longer period of time.

Pros: Burns longer, easier to maintain consistent temperature, cheaper.
Cons: Longer to light, chemical smell, large ash production.

Source: www.seriouseats.com

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 31/03/2021 - 11:20

Nog so bietjie van tannie Google.

‘Triquettes®’, the triangular briquette.

Braai & BBQ is the exclusive producer of ‘Triquettes®’.
The triangular shape is perfect for heat distribution. Modern technology and the use of strict quality control ensures that there are limited small pieces.

The outstanding quality of ‘Triquettes®’ makes your Braai or Barbecue easier to light with less waste. ‘Triquettes®’ are compressed and moulded to provide you with the longest lasting, hottest coals.

Advantages:
Longer lasting
Hottest coals
Easy to light
Less waste
Eco-friendly
No additives
Less smoke

Braai BBQ

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 31/03/2021 - 11:26

Nog so bietjie van tannie Google.

Braai& BBQ 

Braai& BBQ has been manufacturing Charcoal products for over 15 years and has grown from strength to strength over the years with its high quality product offering.

Today Braai& BBQ is one of the largest Charcoal product manufacturers in South Africa and is best known for its ‘Triquettes®’ and Etosha Brands.

Most of our charcoal is derived from Namibian invader bush, a form of flora, which is alien to Namibia and must be eradicated. We are assisting in this process through the production of the Etosha and ‘Triquettes®’ brands and due to the vast amount of invader bush, there is enough to produce these brands for at least the next 50 years.

The Braai& BBQ factory in Pretoria is FSC certified and is able to display the FSC mark on all it’s Charcoal based products.

There is nothing better than cooking your meat or vegetables on a traditional charcoal fire. Simply put, “The meat just tastes better!” Sharing a Braai/Barbecue with your friends and family is the ideal way to spend any occasion and Braai& BBQ’s premium charcoal products are the perfect fuel for your fire.

Braai& BBQ manufactures and packages premium Briquettes and Triangular Briquettes, known as ‘Triquettes®’. Our charcoal is derived from Namibian Hardwood and is eco-friendly, burns cleaner and longer at higher temperatures. Our ‘Triquettes®’ are compressed and moulded to provide you with the longest lasting, hottest flames on the market. 

Braai& BBQ’s charcoal products are available at all leading retailers throughout South Africa and are available for export to Europe and other parts of the world. Whatever your lifestyle, sit back, relax and enjoy a traditional Braai/Barbecue with Braai& BBQ.

braai_bbq

Klik op die naam hierbo.

Charcoal (houtskool?) enige dag. Ek verstaan nie hoekom heelwat winkels berge brikette aanhou en byna geen charcoal nie. Weier om met brikette te braai, en ja, dis omrede al die chemikalieë wat daarin is. Erg genoeg dat baie ge-prosesseerde kos goed bevat waarvan mens die naam nie eers kan uitspreek nie, wil definitief nie dan nog my vleis opdinges met meer onuitspreekbare chemikalieë nie! (Ek neem aan ons praat nie hier van hardekool hout en so aan nie)

Worcester

Wildehont

Wed, 31/03/2021 - 11:56

‘n Hout vuur bly darem maar die lekkerste. Ons is almal mos geneig om so in die vlamme te sit en staar, soveel so dat die naam “bos TV” algemeen gebruik word vir ‘n braaivleisvuur. ‘n Oorsese toeris wat een keer saam met my op toer was, het gemeen die liefde vir langs ‘n vuur sit en staar na die vlamme (wat terloops’n universele gewoonte is - dis nie net ons hier in donker Afrika wat dit geniet nie) oorgeërf is van ons grot bewoner voorouers, want hulle het dit waarskynlik elke aand sit en doen. 

Soms is dit egter nie prakties om met hout vuur te maak nie en dan moet die houtskool of brikette maar werk. 

Middag vriende

Ek besef nou dat hier darem 'n klomp uitsoekerige, vitterige, perfeksioniste- mense op die forum is.

Ek dog dis net ek wat  elke briket opmeet, digtheid bepaal en dan daarvolgens in sakke bymekaar sit. devil

Nee wat mense, grappies op 'n stokkie, houtvuur is seker maar 1ste keuse, maar wat as ek wil vleisbraai, gebruik k sonder enige vroeging of bekommeris brikette.

Wie wil elkgeval na ete in 'n vuur [bosveld TV] sit en staar, daar is mos beter dinge om te doen.

PS: Len moet maar sê watter woorde is uit taal oogpunt onaanvaarbaar, en uit kontekslaugh

Centurion

Voortrekker

Wed, 31/03/2021 - 12:44

Ek gebruik ook Bakgat as ek by die huis op die weber braai.

In die bos - brand ek hout behalwe as ek 'n potjie wil maak sal 'n sak briquette saamgaan.

Vaalpark

Johann L

Wed, 31/03/2021 - 14:17

Ek het al met papier gebraai, goed dit was wors en het baie papier gebruiklaugh

Nee wat, ek het nie 'n werklike voorkeur nie, hout, charcoal, tricoal, net wat ek het en wat pas by die situasie.

Brickettes / Triquettes verpak vir my makliker in die kar as hout, hout is baie swaarder en vat ook meer plek op, maar bos tv bly koning. Ek sal dus hout by of naby die oord aan koop, maar nie sommer saam ry nie, ek is ook skrikkerig vir goggas in my kar wat skade kan veroorsaak.

Hierdie kry ek vir R20.00 per sakkie in Vereeniging

Charcoal

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 31/03/2021 - 15:14

Swannie braai

My swaer het jare terug so een gehad, net een bol koerant papier styf opgerol, die fet wat drup hou die flamme aan-die-gang en so graai jy.

.

.

Worcester

Wildehont

Wed, 31/03/2021 - 20:38

Ons het vanmiddag by PnP gaan kruideniers koop vir die naweek se kamp. Gelukkig was daar net een sak Etosha Triquettes, anders het ek waarskynlik onnodig R150 s’n gekoop. Ek sê onnodig want ek kan 10 groot sakke hout vir R150 koop, en elke sak gee my twee braaie. Ek sal maar plek maak vir die hout in die Everest, want ek het verlede week reeds gekoop. Ek sien toe egter vandag die produk op die foto by PnP. G’n wonder die arme goed sterf uit nie!

A

pretoria

pieterc

Wed, 31/03/2021 - 21:51

Ons braai op houtskool, verkieslik Shonnah en stem heeltemal saam met Willem se genoemde pros & cons maar verkies dit nog steeds bo brikette of trikette. Ek koop sommer n paar sakke op n slag op die straathoek naby my teen R 30.00 n sak. Droë hout is ook beskikbaar en pryse wissel maar afhangend van die tipe hout en grootte van die sak. 

Ek sal ook soms die vuur begin met n bietjie gekapte sekelbos of n houtvuur in die kolebak langs die braai maak net vir die atmosfeer. Dit gebeur meestal in die winter anders kan dit ongemaklik warm word op die stoep / kuier vertrek.

.

N paar sakke Shonnah en hout onder die braai. Daar is ook nog 2 sakke hardekool wat ek in 2011 in die Wildtuin gekoop het en te suinig is om te gebruik.

.

N lekker vlamme vuur voor die houtskool opgegooi word vir die braai - nie by die huis se binne braai nie

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 07/04/2021 - 12:42

Ek kan nou nie onthou watter een maak baie "sparks" as hy nog in die begin brand stadium is ? (is dit nie Shonnah nie)

Die ander vraag, hoe pak jy jou Brikette, Triquette of  Charcoal as jy begin vuur maak sonder hout ?

How to light the perfect braai fire - skakel

How To Braai Like A Boss - skakel

Weber Tips - skakel

Ek weet jy kan ook die "Chimney Starter" gebruik maar hy is baie lywig en vat baie plek. sad

Freddy Hirsch - skakel

video
pretoria

pieterc

Wed, 07/04/2021 - 18:49

Die Shonnah sparks pla nie juis nie omdat ek n Chimney Starter by die huis gebruik. Jy moet egter bontstaan as jy die kole bietjie wil aanjaag met n heatgun wanneer die ander mense honger is omdat jy n tweede vuur moes maak nadat jy te lekker gekuier het.

Op die driepoot buitebraai maak ek eers n lekker houtvuur en gooi dan later die charcoal op as die hout amper uitgebrand het. Dan is die houtskool ook sommer vinnig gereed vir braai. As ek nie met n houtvuur begin nie, maak ek ook maar n hopie met die charcoal op die fire starters en krap dit later oop. Met die fyner stof in die charcoal moet jy ook seker maak dat jy nie die fire starter smoor nie.

Ek gebruik altyd die parafien fire starters vir hout of charcoal vuur.