TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74400 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Reis vir ontspanning is nou wettig! Red Ons Kampeerbedryf Wildehont -8 hours ago
Braai (ers)… Huis se binnebraai Willem Brits -10 hours ago
Addo se Web-Cam Foto Addo se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago
Nossob se Web-Cam Foto Nossob se Web-Cam Foto's Willem Brits -10 hours ago
Braai Huis se binnebraai Harry Du Randt -10 hours ago
Satara se Web-Cam Foto Satara se Web-Cam Foto's Willem Brits -11 hours ago
Orpen se Web-Cam Foto Orpen se Web-Cam Foto's Willem Brits -11 hours ago

c

Brandstof prys styging

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Fri, 28/04/2017 - 14:28
Forums

Branstof prys verahder Woensdag 3 Mei 2017.

Petrol Reef Coast
Unleaded LRP Unleaded LRP
93 95 93 93 95 95
03 May 2017 1357 1379 1357 1318 1330 1330
05 April 2017 1308 1330 1308 1269 1281 1281

 

Diesel Reef Coast
  New   New
0.05% 0.01% 0.05% 0.01%
03 May 2017 1181 1186 1142 1147
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 28/04/2017 - 14:45

'n Tenk diesel gaan maar gou as jy wil rondry met 'n kampery.   Al jou sakgeld 2m()erngon, kan nie eers meer gaan uiteet nie!  cryingangry

Freda, die blikskottels my ook effe onkant betrap!!!, Ek het gehoop om darem goedkoper te kon ry af ondertoe, maar toe gebeur dit. Ek gooi net hier by ons plaaslke ko-operasie se vulstasie in, darem so 45 sent goedkoper as die ander Engen stasies, maar BAIE goedkoper as die vulstasies langs die grootpaaie!!

Wyl julle bu Dibiki is, as jy Hartenbos toe ry, ek dink dis pad langs snelweg?, is daar onder andere 'n Shell, ek dink, hulle pryse is BAIE LAER as die vulstasies elders, soos bv George, en dieper in Mosselbaai in.

Ek het laaskeer daar volgemaak, en as ek net 15liter spaar gehad het, kon ek tot in Klerksdorp ry!!! (met vorige kar) Met huidige een sal ek probeer stadiger ry!!!, en maar liewer oorslaap in Victoria Wes, sal nie meer deurry nie.

Johann. jy moet kyk  by julle rond vir so 'n ko-operasie tipe plek, normaalweg Engen, en dis NIE gemors diesel nie. Ek het met vorige kar op die 500ppm? gery, maar huidige een met die 50ppm. 

Waar my wa staan

Arie

Fri, 28/04/2017 - 15:20

Ja my ou petrol Pajerotjie is juis so dors, 5.5 k per litre solo en so 4.5 as ek sleep.

Ek onthou nog toe petrol 4.5 cent per litre was in die laat sestigs, en toe het ons net so gekla, ek sien nooit dat mense minder ry nie?

Waar my wa staan

Arie

Thu, 20/02/2020 - 08:51

Ai dit is regtig slegte nuus!!

Ek is maar skrikerig vir die goedkoop brandstof, altyd geleer dat goedkoop is duur koop, sal maar vandag my trokkie vol maak.

Ek sal maar van daai cheap diesel neem dankie.

Dit is n R 132 besparing op my diesel rekening per maand.

Tops het nou n special op Riekie Louw vir R 135 vir 750 mil met ys.

Volgende maand kan ek weer n parry organise met regte egte drank, sal vra dat gaste Coke bring!!

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 29/06/2020 - 12:54

Ek het laas petrol in die Ford gegooi om te gaan kamp, 4 Maart teen R15.52 / L.

Vandag weer vol gemaak voor die brandstof styging,
29 Junie, 44 L teen R13.20 / L.