TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderings

84747 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nice, baie nice. Dankie vir… Strydoms in Kalaghadi Johann L -16 minutes ago
Dankie Koos, dit kon net… Len & Annatjie se Kruger… Johann L -18 minutes ago
Goeie môre, geniet jul dag,… Mei 2021 - Koffiekroeg… Johann L -23 minutes ago
Môre môre!  Mei 2021 - Koffiekroeg… Voortrekker -1 hour ago
Goeie môre almal.

Willie…
Mei 2021 - Koffiekroeg… Dusty -2 hours ago
Lekker Wessel Strydoms in Kalaghadi Chris Boucher -9 hours ago
Hoeveel rooiwyn .... Len & Annatjie se Kruger… Chris Boucher -9 hours ago

Na 14 maande geteken vanoggend

Secunda
Submitted bySleep nou onMon, 26/04/2021 - 07:46
Forums
Na inklim uitklim by soveel plekke uit verskillende karavane het ek raat / opienies gekry hier en op ander platforms en vanoggend per elketroniese system het ek en Berdien geteken op n 2014 Sprite Swing caravan hy is regtig baie mooi opgepas sy aircon is ook die naweek ingesit ons gaan haal hom nou vrydag ek sal fotos neem en bietjie deel met julle dankie aan almal wat gehelp met keuse en woorde jip jip jippie
Centurion

Voortrekker

Mon, 26/04/2021 - 08:06

Lekker lekker!   Nou is julle amptelik oumense cheekydevil​​​​​​

Klink vir my soos 'n opwindende nuwe kampeer fase wat nou voorlê.  Julle moet die nuwe  (2de) woning geniet smiley

 

Secunda

Sleep nou

Mon, 26/04/2021 - 10:29

Willem Natalia basies vol geboek bo op terras onder paar plekke ook maar die wat oop is klein staan plekke

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 26/04/2021 - 10:51

Baie geluk met julle "nuwe" Sprite Swing.

Dis die heel eerste keer wat ek hoor 'n ou koop 'n karavaan, neem dit in ontvangs, los dit by die huis en gaan hou vakansie in 'n chalet !  Ag nee man !

Middag Shaun

Geluk met jou Sprite. Ek ken dit nie goed nie, maar ek vermoed dit is 'n ruim groot wa. Dit gaan beslis bietjie wyer loop as jou sleepvoertuig. 

Lekker sleep, veilig reis en geniet dit gate uit. As konders mou nie ook hier lees nie, het ek 'n bynaam gekoppel aan julledevil

Secunda

Sleep nou

Tue, 27/04/2021 - 08:11

Dankie julle ja Len vir my ook n eerste maar ja die stands wat nog oop is is geskik vir n tent so ek wil nie beknop in n hoek gedruk word nie

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Tue, 27/04/2021 - 09:59

Shaun, ek was die naweek weer by Zelpy, daar is drie oorde wat aan een eienaar behoort.

1. Die Zelpy gewone oord, hy (Willem die eienaar) is besig met groot verbeterings.

2. Aan die anderkant van die pad is 'n spesie kampeer plek waar die mense spesie vis vang, ek het daar karavane gesien.

3. Die een waarvan jy, en ander "off road" mense van sal hou, is bo-op die Magaliesberg. 'n ordentlike bos kamp, maar vir die een moet jy 'n off road wa hê en 'n bakkie (2x4 of 4x4), 4x4 sou verkieslik wees, dink ek.

Ek en Adriaantjie het met die quad bikes gaan ry, die rit gaan tot bo by die bos kamp met die mooiste uitsig denkbaar vir die omgewing. Daar is ook 'n netjiese swem dam. As ek 'n boswa gehad het,  was ek die naweek daar.

Daar is baie Blesbokke, tak bokkies, kudus, Blou wildebees en ook wit blesbokke.

Secunda

Sleep nou

Wed, 28/04/2021 - 07:38

Ek en Berdien is baie opgewonde more oggend 11H00 kry ons ons wa in Boksburg tent kaar opgeslaan sal mooi deur alles gaan en wa het sopas ook sy diens gekry sal fotos opsit as bewys smiley

Môre Shaun

Ons wag in spanning om fotos van julle nuwe kamptoerusting te sien.

Glo my, dis soos om 'n "lucky packet" oop te maak.

 

Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Wed, 28/04/2021 - 09:21

Mag die nuwe Karavaan vir oom hulle duisende se gelukkige km's gee en van die beste toere ooit, geniet hom te volle.

 

Baie geluk, so nou wag ons nog net vir die fotos sodat ons kan sien in watse spog en prag oom hulle gaan toer.

 

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Wed, 28/04/2021 - 15:01

Shaun, dankie vir jou advies, ek het dit vir my batery kontak persoon gewys, hy reken ek het 'n goeie koop gemaak.

Janmvir die kaping, terug by die gesprek, ons wag in spanning vir fotos van die spog wayes

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Sun, 02/05/2021 - 07:55

Ek laai hierdie fotos namens Shaun.

ShaunShaun

Shaun

Shaun

Shaun

Hierdie Sprite het nog nie gekamp nie, dit is splinter nuut. Daai plastiek seil was nog nie op grond nie.

Baie geluk Shaun, ek glo julle gaan baie lekker kamp met hierdie netjies karavaan.

Môre Shaun

....nog die nuut. Ek hou van die netjiese goed toegeruste kombuis aan die buitekant.

O ja, daai oumens handvatsel by die deur is 'n wenner.