TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

 nuwe onderwerp graderings

89429 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Die niks doen van Chris en… Karoo Nasionale park Lapskag -4 hours ago
Donkiemedisyne Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Nou kan ek bewys ek lees… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Willem... Vriendelike debat voering. Len Loader -6 hours ago
Arie, dalk so bietjie vroeg… Vriendelike debat voering. Johann L -6 hours ago
Chris daai berg kwaggas is… Karoo Nasionale park Johann L -6 hours ago

Happy Wanderers

Pretoria
Submitted byGeert onFri, 10/09/2021 - 09:54
Forums

Het iemand miskien n oordplan van Happy Wanderers? Het al die staanplekke by Happy Wanderers beton blaaie? Staanplek wat jul aanbeveel of een wat mens af moet wegbly?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 10/09/2021 - 14:25

 is so 'n uur se ry van "Happy Wanderers" op die Suidkus af, lekker vang plek

Geert, ek sien "janwillem" (forum naam) bly daar naby maar was lanklaas op die Forum.  Stuur vir hom deur die Kampforum 'n e-pos, hy behoort jou die beste te kan help.

Pretoria

Geert

Sat, 11/09/2021 - 11:41

Dankie Willem vir die verwysing. Ek het reggekom met n oordplan wat baie help. Ek het paar jaar terug daar deur gestap, maar het nie staanplek nommers neergeskryf nie......daar was egter n area waar ek nie graag wou staan nie, wou maar net seker maak die nommer wat ek gekry het, val nie in daai area nie

Pretoria

Geert

Sat, 11/09/2021 - 11:45

Ja....dit lyk heerlik. Wat lekker is, is dat hierdie oord sy eie privaat strand het, so daar is geen vertrapping van dagbesoekers op die strand nie. Desembers kan oord mense lekker die strand geniet. Ek weet hulle het onlangs nog oor Desembers in die aande kampvure op die strand gemaak waar die jonger jeug tot laatnag veilig op die strand kon kuier