- 37 views
Kampi.co.za is Suid Afrika se grootste persoon tot persoon karavaan en boswa verhurings platform. Ons gee enige ou kampeerder die geleentheid om ekstra geld te maak met sy karavaan of boswa wat nie meer gebruik word nie, deur veilige verhurings te reël met volle versekering. Die huurder kom haal ook die wa by die eienaar omdat niemand die huurder beter kan wysig as die eienaar van die wa nie. Ons het meer as 100 karavane en boswaentjies op ons Platform.
Industrie tipe
Karavaan en boswa verhuring
Epos
bookings@kampi.co.za
Webblad