Forums
Ons het n 2010 Mercedes Benz Avalon motorhome. Ek soek iemand wat n spaarwiel bracket kan prakseer sodat dit agter bokant buffer hang. Dit is nou onder en moeilik om uit te kry. Ons is in Durbanville.
Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
---|---|---|
Herman... | Oktober Karoo kuier | Wessel Strydom -9 hours ago |
Weervoorspelling | Oktober Karoo kuier | neef Herman -9 hours ago |
Chris S.... | Dwarswegstrand, Karoo &… | Wessel Strydom -11 hours ago |
Seker Wessel | Dwarswegstrand, Karoo &… | Wildehont -11 hours ago |
Verskoning Wildehont | Dwarswegstrand, Karoo &… | Chris Boucher -12 hours ago |
Lekker staanplek | Dwarswegstrand, Karoo &… | Wildehont -13 hours ago |
Ons het n 2010 Mercedes Benz Avalon motorhome. Ek soek iemand wat n spaarwiel bracket kan prakseer sodat dit agter bokant buffer hang. Dit is nou onder en moeilik om uit te kry. Ons is in Durbanville.
Gaan kuier in J-bay
Lapskag is die aangewese man om vir jou so iets te prakseer. Hy het my destyds oor die foon gehelp om die spaarwiel se A-raam agter op my Kavango te versterk toe dit losgebreek het.
Pine Pienaar???
Wat van Len se woonwa spesialis.
Beslis...
............probeer gerus. Pine Joubert - 082 824 5126
Hi Chris, dankie vir die…
Hi Chris, dankie vir die verwysing, sl graag help waar ek kan, maar dink in die geval met die Motorhomes gaan Pine dalk die beter opsie wees. In die lig dat dit 'n nuwe installasie en modifikasie gaan wees. Ek help graag waar ek kan. Groete en is bly jou wa se spaarwiel sit nog mooi op die wa.