Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
122779 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
selfs ou Antonie het … Februarie 2025 HennieBo -58 minutes ago
Trompie                     … Februarie 2025 Jan Meyer -1 hour ago
Trompie gaan sy agterstewe sien Februarie 2025 Trev -1 hour ago
Vakansieplanne Februarie 2025 Chris Boucher -1 hour ago
Ek deel jou kommer GW Februarie 2025 Chris Boucher -1 hour ago
Lyk nie asof die mede… Februarie 2025 Grootwind -2 hours ago

Melk-check, doeke-check

Centurion
Submitted by Voortrekker on Tue, 14/01/2025 - 09:24
Forums

k

Net om vir julle te wys dat ons darem nog kamp in ons bloed het.

Solank daar doeke en melk is, is die res 'n luxury en opsioneel.  Ons was in November '24 Kaap toe vir my moeder se begrafnis en het toe maar 'n avontuur daarvan gemaak - Louw Styl

k

Pa en oudste sit heel voor.

Kaap toe in Nov 2024

Die tweeling gemaklik in die middel...

k

Ma en Jovan sit heel agter en geniet die uitsig.

k

k

k

Tweeling se eerste aand in 'n tent.

k

k

Ons het oornag by Steenbokkie in Beaufort.

Die seuns geniet die baie en ons het al tevore daar 'n vinnige oornag kamp gehad.

k

Ons eindbestemming was Strand gewees waar ons vir 5 dae in 'n huis gebly het.

k

k

k

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Tue, 14/01/2025 - 09:52

Maggies Anton, dankie vir die pragtige fotos van julle gesin  -  alles lyk sommer baie lekker.  Baie bly die kampgogga het nog nie gelos nie !

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 14/01/2025 - 14:15

Regtig lekker om julle klompie só te sien . En almal lyk gelukkig. Dit lyk of die twee ouboeties hulle klein sustertjies geniet!! Kan net indink hoe beskermend hulle gaan raak oor die twee 

Pretoria

Geert

Tue, 14/01/2025 - 18:16

Dankie vir fotos en deel....kinders word vinnig groot

Dullstroom

Rona du Plessis

Tue, 14/01/2025 - 19:12

Goed om te weet dat julle weer "kamp-vaardig" is en almal daarby inval. Sien uit na nog vele kampe en foto's. Dankie dat jy hierdie met ons gedeel het.

Worcester

Wildehont

Tue, 14/01/2025 - 20:03

Lekker Anton en gesin! Ons het ons kinders van kleins af in die kar gegooi en hulle gewoond gemaak aan gatskuur. Dis hoekom ons nou op lang toere kan gaan sonder dat hulle kla. Hulle is gewoond daaraan. Dis ‘n duur stokperdjie maar dis vrek lekker.

Kaap

Goeie Hout

Wed, 15/01/2025 - 08:19

N Road trip bly maar lekker.  Anton, jy is braaf.  Ons het bietjie later met my span begin toer.