Forums
Ek verneem WegSleep tydskrif smelt saam met WegRy as een tydskrif teen 'n prysverhoging van R55 vir die nuwe tydskrif. My jongste WegSleep het R38 gekos.
WegSleep sal dit seker een of ander tyd ook hier kom verduidelik.
Ek het ongelukkig.....
Ek het ongelukkig belangstelling in hierdie tydskrifte verloor, ten spyte daarvan dat ek dit op my tablet en Netwerk24 beskikbaar het.
Wegsleep tydskrif
Ek evalueer elke keer die tydskrif as dit verskyn. Ek koop dit slegs as daar iets gedek word waarin ek belangstel, en noodsaaklik beskou. So 'n tydskrif word dan gewoonlik nie weggegooi nie.
Ek hou hulle
Daar is redelik baie oorde so innie boeke en algemeen hou ek van hulle