Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

53975 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ons dink daaraan..... Wie kamp waar die Augustus… Sarel Marais -9 hours ago
Ons het al lekker gekamp in… Welkom HetVis -9 hours ago
Hierdie gaan weer eens 'n… WilSur - Kampforum Kamp 4-6… Johann L -9 hours ago
Ek maak nie sprl voute nie,… Spelling ? Johann L -9 hours ago
Hetvis, ons is paar "ou… Welkom Johann L -10 hours ago
Skerp 😂 Lag 'n slag Johann L -10 hours ago
Len en spelling Spelling ? HetVis -10 hours ago

DRAKENSBERG OORDE - deur WilleWillemien

Submitted by Admin on Sun, 02/04/2017 - 13:47
Forums

Baie Dankie WW vir jou mooi vertel en foto's van jullie kampe in die Drakensberge!

LEES assemblies die volledige artikel hier:   Ontdek die Drakensberge!

Drakensberge

SEGEKOOK:

Dankie WW.  Dit raak tyd dat ek weer bietjie berge toe moet gaan en die stilte van die stad te ontsnap. Ek hou baie meer van die natuur se geraas..

LEN LOADER: Willie, dankie vir al die inligting en mooi fotos.

VOORTREKKER:

WW, ek het dit so geniet om te lees en op te sit, die detail van hoe om te ry gee dit lekker dimensie.  Gevoel ek was saam met julle.

Dit is sos wat jy se van die magdom info wat saam met wegsleep weg is. Ek hardloop maar gereeld persoonlike backups van die data op die server.  Maar harde afdrukke is seker maar nog die mees betroubaarste.