Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

luister nou wereldwyd stereo

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

57239 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hallo Antie! Môre begin die… Julie 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -13 minutes ago
Baie Geluk oom Len!   Verjaardae Voortrekker -16 minutes ago
Wind ... Lag 'n slag Willem Brits -26 minutes ago
Tentco Coolers ... Koelhouers Willem Brits -37 minutes ago
baie beter as die ou Coleman… Koelhouers Voortrekker -49 minutes ago
Baid geluk Len, mag dit jaar… Verjaardae Johann L -51 minutes ago
Wessel julle moet dit geniet… Manyane Pilansberg Johann L -53 minutes ago

Noddy se 3-uur skaap rib oor die kole

Centurion
Submitted by Voortrekker on Sun, 10/09/2017 - 19:00
Forums

Vir die wat nie ingeskakel was Saterdagaand vir die resep nie:

skaap rib

Secunda

Sleep nou

Thu, 26/07/2018 - 20:15

Het hom gedoen maar nie suurlemoen sap gespuit nie wel met Jimmys sous puik daai rip loop mooi

Middelburg, Mpumalan

Skippie

Fri, 27/07/2018 - 10:14

Môre julle! Kan ek 'n braai-las maak hier?

Ek smeer my lamsrib met wit asyn an dan gemaalde koljander en growe sout en dan hang ek hom op in die wind vir so paar uur voor ek hom braai. (Jy kan bietjie braai speserye ook opgooi as jy dit verkies)

Ek braai hom in 'n toeknyp rooster wat skuins langs die vuur staan, matige hitte sodat hy lekker stadig gaar kan word. Draai so elke 15 minute. Die vet loop teen die ribbetjie af en val nie in die vuur nie, dus geen vlamme nie!

Heerlike 'crispy' ribbetjie saam met pap, yummy!