TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

Toer & Roetes

Description
TOER EN ROETE BEPLANNING

Pretoriuskop.

Vaalpark Vrystaat
Submitted by Johann L on Thu, 30/05/2019 - 08:29
Forums

Nou ja, ek gaan my karavaan oor twee weke Pretoriuskop toe vat vir 'n heerlike bederf in die wildtuin, nou het ek twee vrae.

1. Waar kan ek naby die ingang oorslaap om daar in te gaan? 

2.Wat is die beste roete vanaf Nelspruit omgewing tot in Pretoriuskop? 

Beste roete van Phalaborwa na Pretoria

Worcester
Submitted by Wildehont on Tue, 09/04/2019 - 08:15
Forums

Ons gaan Julie van Pretoria af KNP toe met 'n gehuurde Avanza vir 9 aande. Drie aande Punda, drie aande Shingwedzi en drie aande Letaba. Daarna ry ons Potchefstroom toe om by die skoonouers te gaan kuier vir drie aande voor ons ry Lanseria toe om terug te vlieg Kaap toe.