TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

c

Welkom

Description
welcome  Welkom nuwe lede!    

Hallo almal

Cape Town
Submitted by 4wd on Sun, 02/02/2020 - 06:51
Forums

Ek wil darem net groet hier op die forum. My naam is Marius en ek en my vrou Kim is kranige kampers! Ons is van Kaapstad en soos almal hier op die forum het ons n liefde vir die buitelewe en geniet die natuur. 

Welkom

Nylstroom
Submitted by DIE OOG on Sun, 06/10/2019 - 21:43
Forums

Ons is al 3 maande lid van die kampforum en het ons self nog nie voorgestel nie.Dit moet seker reggestel word ek is Hannes en kamp saam met my vrou Karin en Ruan.Ons kamp met n tent en sleepwa en het reeds 3 maande aan die suidkus gekamp.Baie dankie vir die voorreg om by jul forum te kan wees .Gr

Nuwe lede

Tom Burke
Submitted by Hennie@kamp on Sun, 06/10/2019 - 19:45
Forums

Baie dankie vir die aanvaar en toelating tot die forum. In kort... Ons was aktiewe tent kampers tot so 10jr terug en na 'n reeks aaklige en minder aangename ondervindings het ons die kamp lewe verruil vir die grief van vakansie wooneenhede.

Baie Dankie

Rustenburg
Submitted by Dirk Botha on Sun, 13/01/2019 - 09:41
Forums

Baie dankie Johann vir die verwelkoming. Ek is maar 'n stadige beginner maar as die diesel eers warm is dan begin ek hardloop. Namens mysel en my ander helfte Fransie wens ons almal op die Forum 'n baie Vooerspoedige 2019 toe.