Forums
Video wat demonstreer hoe om nuwe forum onderwerpe en insette met foto's te plaas!
video
Johannek het hom nou weer …
Johann ek het hom nou weer "ge-stick" soos julle dalk agtergekom het, onder Nuutse onderwerpe en Kenningsgewings het ek geleer hoe om onderwerpe te stick sodat hulle bo aan verskyn ![]()
Ek beplan nog so 1 of 2 video's en om ook dan 'n meer prominente "Help" area te maak waar al die video's en help blaaie sal vertoon. ![]()
Gou opgelet in die klas
Dankie Anton, sal met die volgende plasings onthou ![]()
Dankie Anton. Heel duidelik…
Dankie Anton. Heel duidelik. As jy van beroep wil verander kan jy maar in die onderwys rigting ingaan.
Ek skuif maar net hierdie…
Ek skuif maar net hierdie een weer bietjie boontoe indien daar lede is wat dit gemis het ... ![]()





Baie nice, kan mens dit nie…
Baie nice, kan mens dit nie dalk 'n "Sticky Topic" maak en ook dat alle nuwe lede dit deur werk nie?