Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus
116658 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris S.... Die Smalle se Krugerwildtuin… Wessel Strydom -12 minutes ago
Klipkraal padstal Die Smalle se Krugerwildtuin… Geert -29 minutes ago
Korrek Die Smalle se Krugerwildtuin… Wildehont -1 hour ago
Chris S.... Die Smalle se Krugerwildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
En ek is al.................. Alternatiewe sleepvoertuie Len Loader -13 hours ago
Soos mens ry Die Smalle se Krugerwildtuin… Wildehont -13 hours ago

Nuutste Onderwerpe en Kennisgewings

2025 Kamp beplanning

Brits
Submitted by Wessel Strydom on Sun, 02/06/2024 - 19:59
Forums

Ek begin solank die gesprek, omrede sommige grootmense reeds met idees besig is. 

Ekselwers moet nog besin oor wat volgende jaar op die toerlys is. Dit is net so jammer dat Kalaghadi so effe vêr van Brits af is. Dan ook, is Bergkwagga omtrent dieselfde afstand van ons af.

Stem dag

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on Wed, 29/05/2024 - 16:26
Forums

Was so 10 uur by ons stemlokaal, 50km van hier by ń amper plaas skool. Dit us nou die 3de keer wat ek daar stem, en iets wat treffend is, hoe stil dit is. Daar was niemand op dieselfde tyd as ek daar nie.

Grootwind se Scotties 2024....

Irene
Submitted by Grootwind on Wed, 22/05/2024 - 09:21
Forums

Soos die Jakarandas se pers blommetjies vir Tukkies se studente herinner dat eksamentyd net om die draai wag, is die naderende einde van len en Wessel se vakansies in verskillende wille parke ook 'n aanduiding dat Grootwind moet begin regmaak vir die jaarlikse Junie/Julie Scotties vakansie.

Veiligheid

Irene
Submitted by Grootwind on Thu, 09/05/2024 - 09:25
Forums

Sien op Neef se nuwe draad wat oor standaarde van oorde gaan die belangrike aspek van veiligheid ook genoem word. Eerder as om sy draad te kaap is dit dalk gewens om 'n 'n nuwe draad wat net oor veiligheid gaan te begin.