Koro-Koro
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear

Help

 

HOE OM FOTO's TE LAAI    

HOE OM NUWE INHOUD, INSETTE EN FOTO'S TE PLAAS  VIDEO 

JOU PERSOONLIKE INLIGTING?

 

 AANTEKEN / password reset? 

Stuur asseblief 'n epos aan  anton@kampforum.co.za  as jy hulp benodig om aan te teken of om jou wagwoord te verander.

Die webblad se password reset funksie werk soos volg:   Wanneer jy jou wagwoord vergeet het en probeer aanteken, verskyn daar 'n opsie  vir " reset your password "   -  vul jou epos adres in en kliek "  submit "  -  Hou jou epos dop vir 'n epos vannaf kampforum.  Dit kan partymaal 'n rukkie neem om die epos te kry so wees asb geduldig.  Hou ook jou junk / spam bokse dop vir die epos.   Wanneer jy die epos kry sal daar 'n skakel wees vir 'n eenmalige aanteken.  Kliek op die skakel in jou epos en jy sal aangeteken word onder jou kampforum profiel.  

BELANGRIK!Gaan so gou as moontlik na Jou Profiel deur regs bo te kliek op die  My Profiel  knoppie.    Kliek dan op die " Edit " knoppie wat jou sal neem na jou profiel blad.   Skryf jou nuwe wagwoord in altwee "password" blokke, beweeg af tot heelonder en kliek " Save ".  Slegs nadat jy die nuwe wagwoord geskryf het en save gekliek het sal jou nuwe wagwoord geldig wees

 

Navrae

Vir navrae oor advertensies of artikels kontak asb vir anton@kampforum.co.za  en vir enige ander tipe navrae kontak asb vir johannl@kampforum.co.za     Kliek ook asseblief hieronder op die Navrae  en Visie en Reëls skakels vir meer inligitng.

whatsapp smlKontak my, Anton Louw gerus op whatsapp by (+27)  082 301 7096 indien jy enige vrae het of graag jou advertensie opsies wil bespreek.

Onthou om gereeld in jou "spam en junk" epos bokse te kyk vir moontlike eposse van kampforum.

 

MEER OOR ONS / NAVRAE

FORUM VISIE EN REËLS

VRYWARING

video