Forums
Verskoon my asseblief, maar dit lyk of ek soms my insette op verkeerde forums plaas. Ek skryf net hierdie omdat dit lyk of Chris verdwyn het. Hy is baie stil. Ek wonder of hy dalk n Blou Bul geword het en besluit het om daar te bly. Maurits
Die ou leef nog
Hy slaap vanaand in Malelanekamp - die netjieste van al 5 wildtuinkampe waar ons die afgelope 10 dae oorgebly het.
Dit is net die datasein wat my verhoed om meer gereeld terugvoering te gee. Maar ek belowe, ek sal as ek eers tuis is.
Blou Bul? Ek? Asseblief!!





Maurits...
...ek het op sy gesprek ook navraag gedoen. Kom ons kyk of hy gaan reageer.
Ek vermoed hulle is oppad terug huistoe.