Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Pretoria November 2026 Geert -6 minutes ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -12 minutes ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -29 minutes ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -32 minutes ago
Impromptu besoeke Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -59 minutes ago
Dankie Rona Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -1 hour ago

November 2026

Dullstroom
Submitted by Rona du Plessis on
Forums

Dae en maande vloei deesdae vir my aaneen. Sonder aankondiging is dit skielik 'n nuwe maand. Wat ek wel met sekerheid kan sê is dat dit somer is. Dullstroom is kokend warm (regtig!) en dis droog. Verder wag ons vir brandstofpryse van Desember voordat verdere ritte moontlik kan gebeur. Geniet die beplanning van waarheen julle ookal heen op pad is.

Brits

Wessel Strydom

Sun, 01/11/2026 - 12:57

Dis tans BAIE ongemaklik warm en droog op die dorpie. Vlug na koeligheid, is weens dieselpryse nie 'n opsie nie. 

 

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sun, 01/11/2026 - 13:20

Pretoria ook warm....34°c vandag. Maar ek geniet dit.....haat die winter

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus