133427 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -22 minutes ago
Môre Chris ! Kgalagadi Oktober 2026 Len Loader -45 minutes ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Geert -57 minutes ago
Lekker gesels. Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -2 hours ago
Oppi Rivier Lakeview Lodge and Camping Rona du Plessis -8 hours ago
Rockview Lakeview Lodge and Camping Geert -8 hours ago

3 BONE SLAAI- (KAMPVUUR KUIER fb)

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on Thu, 12/09/2019 - 09:43
Forums

BENODIG:
1 blik Botter Bone gedreineer
1 blik 'Cross Cut' Green Beans gedreineer
1 blik Bone in Tamatiesous
1 ui fyn opgekerf
1/3 k asyn (ek sal Wynasyn gebruik)
2 E olie
1/4 k suiker (ek sal Bruin suiker gebruik)
Ek sal ook so 2 middelslag Jalapino's fyn gekap by sit.

MAAK SO:
Meng als saam.
Voeg nou wat jy wil by, bietjie tamatiesous, sweet chillie sous, worcestersous, borrie, matig kerriepoeier, BBQ spice, peper en bietjie sout.
Dit moet in yskas staan vir n dag, dan is dit lekker.
Proe maar as jy klaar is of dit vir jou reg smaak. Party mense hou van meer suiker ens. Kan ook 1 pakkie tamatie puree bygevoeg.

.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 08/08/2020 - 09:17

Dink ek moet weer so een maak.

Dit was baie lekker die vorige keer wat ek dit gemaak het. yes

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus