TO
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

Alle Resensies

Hierdie resensies is geplaas onder die kampplekke data basis en vorm nie deel van die kampplek forum onderwerpe nie.     Om 'n resensie te skryf, besoek die Kamplekke en oorde blad, kies  jou kampplek van keuse, beweeg af en skryf jou resensie & graderings by die "Jou Resensie" Blok.   Kliek Save!  Slegs geregistreerde lede kan resensies, insette of inhoud op kampforum plaas.  Om deel te neem aan die Kampplekke forum kliek hier:  Kampplekke Forum

 TERUG NA KAMPPLEKKE EN OORDE 

Vertoon 1 - 45 van 332
Kampplek Laaste Resensie inset Deur ?
Kruger Ranch

Dit is voorwaar n stunning oord en kan nie wag vir forum kamp daar

ski - 2021-06-28
Manyane Resort Pilanesberg

Was vir 4 nagte daar in Apr 2021 ...  net na paasnaweek (vanaf kaap

creinke - 2021-06-17
Kruger Ranch

Ons het gaan verken vir die saamtrek oor 2 maande.

Voortrekker - 2021-05-30
Twee Rivieren - Kgalagadi Trans Frontier Park

Ons het die kampplek baie goed gevind.

wessels - 2021-05-29
Red Sands Country Lodge

Red Sands is sekerlik die veiligste en beste oorslaapplek tussen di

wessels - 2021-05-29
Augrabies Falls National Park

Ek het die woonwapark aanvaarbaar gevind.

wessels - 2021-05-29
Ou Skip

Hier wil ek weer my penne kom inslaan, dit is veilig en die moeitew

Josef Willem - 2021-04-26
Strandfontein - Weskus

Op blok A is jy letterlik op die strand, jy loop n paar trappe af e

Josef Willem - 2021-04-26
Namakwa National Park

As jy hou van om teen die see te wees waar daar absoluut niks is ni

Josef Willem - 2021-04-26
Kroon Lodge

As jy nou ware sout van die aarde mense wil ontmoet dan gaan jy na

Josef Willem - 2021-04-26
Red Sands Country Lodge

Wat n netjiese plek, iets om te doen vir die hele Familie, die klei

Josef Willem - 2021-04-26
Afsaal Karavaan en Boskamp

Oord uitleg

Hakaf - 2021-04-20
Onverwags Karavaanpark

Ek was die wenner tussen twee partytjie groepe so dit was die kamp

walter@piepmeyer.co.za - 2021-04-07
Zelpy Fishing & Game Resort -( Eastco Magalies )

Dankie Johann.  Ek sal weer daar moet gaan inloer. 

Voortrekker - 2021-04-05
Zelpy Fishing & Game Resort -( Eastco Magalies )

Weer eens, 'n baie lekker oord, rustig en met 'n baie mooi uitsig.

Johann L - 2021-04-03
Badenklub

Ons sou eers Karoo

Wildehont - 2021-03-23
ATKV Hartenbos

Ons het nog nooit probleme daar gehad nie.  Daar is nie heinings om

Willem Brits - 2021-03-19
ATKV Hartenbos

Ek beplan om Mei 2021 vir maand weer by die ATKV te gaan kamp ek ve

neelsec - 2021-03-17
Montagu Karavaan Park

Ons het daar gaan inloer toe ons by Montagu Guanu grotte gekamp het

Johann L - 2021-03-08
Montagu Karavaan Park

Dankie Henry -  Ek sal nog eendag hier moet draai maak.

Voortrekker - 2021-03-08
Montagu Karavaan Park

Montagu Karavaanpark is pragtig gelee aan die kant van die dorp tus

HenryM - 2021-03-08
Augrabies Falls National Park

Julle is reg.

Voortrekker - 2021-01-21
Augrabies Falls National Park

Die ‘n goeie vraag.

Wildehont - 2021-01-20
Augrabies Falls National Park

Anton sê ja vir water by staanplekke, Chris sê nee, nou wie jok

Johann L - 2021-01-20
Augrabies Falls National Park

Was dit oop toe julle daar was?

Wildehont - 2021-01-19
Elandsbaai Karavaanpark

Netjieste munisipale ablusies wat ek in baie jare gesien het.

Johann L - 2021-01-19
McDougalls Bay - Port Nolloth

I stayed there when I had my 110 & Gypsey 4B<

TWTFAWC - 2021-01-14
McDougalls Bay - Port Nolloth

'n Munisipale oord.

Voortrekker - 2021-01-13
Elandsbaai Karavaanpark

'n Munisipale oord.

Voortrekker - 2021-01-13
Augrabies Falls National Park

Dit is 'n pragtige park en die moeite werd om te besoek en kamp vir

Voortrekker - 2021-01-13
Koro-Koro Safari Lodge

Ek lees dat Koro Koro weer oop is.

Geert - 2020-12-11
Dwarswegstrandoord

Sien die skakel hier bo Dwarswegstrandoord resensie en inligtin

Wildehont - 2020-12-03
Lalanathi

Dis jammer om te hoor Lalanathi gaan volgende jaar hulle deure slui

Geert - 2020-11-18
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

Goeie dag

Wildehont - 2020-10-08
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

Hallo julle.

bokveljake - 2020-10-05
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

Dankie vir deel ek en Berdien kan ons daar sien kamp awesome man

Sleep nou - 2020-10-05
Mountain Sanctuary Park

Nie te vêr vannaf Pretoria en Jhb area , net verby Buffelspoort ATK

Voortrekker - 2020-10-04
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

So in die kraal van die mense wat dit rof laaik, dankie Chris.

Johann L - 2020-09-30
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

Wow dit lyk nou baie lekker. yes

Voortrekker - 2020-09-29
Rooiduin - Zeven Puts Private Game Reserve

Min of meer ongerepte Weskus.

Wildehont - 2020-09-29
Willemsrus Dinokeng

Na ek die fotos gesien het is ek regtig lus om daar tent penne in t

Sleep nou - 2020-09-23
The Crooked Tree

Ons het dit baie geniet as vinnige wegbreek saam met ons hond.

Voortrekker - 2020-09-20
Willemsrus Dinokeng

Wessel, Willemsrus is 'n juweel van 'n oord.

Johann L - 2020-09-19
Willemsrus Dinokeng

Lekker bosveld! Net jammer dis so ver (van Worcester af)

Wildehont - 2020-09-19
Willemsrus Dinokeng

Hier is die foto soos wat ons op nr 15 gestaan het.

wessels - 2020-09-19