Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus

Kanniedood 4x4 Wild Camping

Laingsburg Area

kanniedood

k

k

video

Resensies

Centurion

Voortrekker

Mon, 10/10/2022 - 16:33

Vir die wat 'n avontuur geniet en hou van wild kampering met slegs die nodige minimum  .... 

So 40km Noord van Laingsburg klim van die N1 af en ry so 10 km wes om by hierdie rustige en afgeleë 4x4 kampeerplek uit te kom.   

As jy kan, doen dit!

 

Beveel jy hierdie plek aan?
Ja
My Gradering
10 uit 10
Kamp Datum
30 Sept 2022
Toegangbaarheid
Slegs 4X4 sleepkombinasies
Troeteldiere vriendelik
Ja
Elektrisieteit by staanplekke?
Nee
Water by staanplekke?
Ja, nie drinkbaar
Staanplekke?
Grond
Swembaddens?
Swemgat / poele
Winkel?
Nee
4x4 attraksies
4X4 boskamp
Vir kinders?
Geen fasiliteite