TO
mabalingwe
galago private bush lodge
Zaagkuilsdrift
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsartikels buttonsaamtrekkelekker resepte

TRIO Events

T

Trio Events is ‘n geregistreerde Trust wie se hoofkantoor in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë is en word bestuur deur Marius Opperman. Ons is dan ook die konsepeienaars en aanbieders van die volgende welbekende geleenthede : Die kykNET Buite Ekspo – Wes Kaap, Die kykNET Buite Ekspo – Limpopo en die Hankook Land Cruiser Fees en Afrika Rekord wat aangebied word by Sondela Nature Reserve & Spa. Ons was ook die aanbieders van die kykNET Overberg Lugskou wat in Bredasdorp gehou was asook verskei ander geleenthede. Ons dienste is alles omvattend en begin gewoonlik met ‘n ‘idee en ‘n droom’ wat ons dan omskep in ‘n realiteit! Ons kyk na alle fassette van ‘n geleentheid wat die volgende behels : Logistiek, Bemarking, Media, Uitstallers, Aktiwiteite en Vermaak, Borgskappe en Begroting en daar is feitlik niks wat ons nie kan reël nie!

Industrie tipe
Buitelug Ekspo's
Epos
marius@ekspo.co.za
Ligging
Suid Afrika