Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Water November 2026 Geert -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -2 hours ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -11 hours ago

Engelse spelling

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps
Submitted by Frieps on
Forums

Hierdie is seker 'n vraag vir Voortrekker.   Is daar 'n manier om te verhoed dat my Afrikaanse spelling vanself na Engelse spelling verander, terwyl ek tik?  Dit is bietjie frustrerend om die heeltyd terug te gaan en dit te verander.

Dit gebeur ook as ek e-posse tik maar nie as ek Word gebruik nie.

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 03/10/2017 - 12:37

Freda, dit is 'n funkise van jou rekenaar en nie die forum platform nie.

Ek dink dit sal erens verstel kan word of afgesit word in windows se control panel?  Dalk is hier iemand wat kan help?

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 03/10/2017 - 13:13

Ek glo ek het dit nou self reggekry.  Ek het Mrs Google gevra.   Na settings gegaan.  Kliek op devices en dan op typing.   Onder spelling verander dit na OFF by autocorrect misspelled words.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 04/10/2017 - 07:45

Ek kom van die laeveld af (Phalaborwa) waar engels dilisjies gepraat en gespel was, ek amper onderskeiding gekry ek se nog die engelse juf moes my gelaaik het want my spelling is vrot

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus